Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Sands

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges-straat, Coral Sands, Eenheid 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 R899 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coral Sands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Marina Da Gama-omgewing van Muizenberg.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel is op die eerste verdieping.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis brei uit na die etenstafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die perseel en veilige parkeerplek word aangebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Coral Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • St. Georges-straat, Coral Sands, Eenheid 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 4)
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges-straat, Coral Sands, Eenheid 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8440562911e86936e73d1e8de803d5fec5e6509841fed57edbe8e332f47febfb34ff88afaede58e13ed25761f52b2a425c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R899 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 St Georges Street Coral Sands, Unit 97 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.096794214009 18.486327597484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang