Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Campsite

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Coral Tree Campsite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henry L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L

Best bush camp we have ever stayed at. Nature at its best.

Loved every moment. Beautiful.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Yay! I love your enthusiasm!

Coral Tree Campsite
Wesley D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley D

Beautiful, peaceful and clean.

An absolute pleasure.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Thanks for the review Etrecia.

Coral Tree Campsite
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Die is 'n baie stil en rustige kamp. Die kinders het die swembad baie geniet.

Dit is 'n baie mooi plek. Sal weer gaan.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Jacques, I'm really pleased you and your family enjoyed your time at Coral Tree Campsite.

Coral Tree Campsite
Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

'n Pragtige privaat kampplek wat al die boksies merk vir die regte redes.

Puik ligging met privaatheid en stilte. Kombuis, badkamer en swembad 'n groot bonus. Solar krag vir yskaste maak 'n groot verskil.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Thanks Johan for the good review.

Coral Tree Campsite
Carina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Natuurskoon is uitsonderlik.

Die kamp is enig in sy soort, omring deur natuurlike woud en omring met staproetes. Dit was heerlik.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Thanks Carina.

Coral Tree Campsite
Martie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Awemrowend, netjies.

Daar is nie eers woorde wat die mooi plek kan beskryf nie. Dis beeldskoon en rustig en ek wens ons het geweet hoe oulik die plek was, want dan sou ons definitief langer wou bly.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Martie, I'm so pleased you enjoyed your stay - we look forward to having you here again.

Coral Tree Campsite
Izelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B

Amazing.

Dit is redelik ver vooruit vol geboek en definitief die wag werd!

Coral Tree Campsite se terugvoer

That's why we had to build Forest Camp!

Coral Tree Campsite
Elizna R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna R

Stil en rustig met ongelooflike mooi uitsigte.

Coral Tree is 'n ongelooflike mooi plek met asemrowende uitsigte. Dit laat mens naby die natuur voel en is ideaal as jy stilte soek. Dis mooi, skoon, netjies en gerieflik. Ons het dit baie geniet en daar is baie om te doen in die omgewing. Dis definitief die mooiste plek waar ons nog gekamp het en gaan definitief weer teruggaan.

Christo A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Baie netjies en absoluut beeldskone uitsig. Beslis aan te beveel.

As jy hou van die buitelug en in die natuur wees, is die plek net vir jou. Was net vir 'n naweek daar, maar voel of ek 'n maand uit die stad was.

Michelle G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Hemel op aarde.

Ek en my man het met ons twee border collies gaan kamp. Dis baie privaat en die geriewe is baie handig. Ons al vier het gaan stap in die berg en laat nagte by die vuur gesit. Dit is werklik 'n stukkie hemel op aarde.

Coral Tree Campsite se terugvoer

I'm so pleased that you enjoyed the walks and fire-side chats.

Coral Tree Campsite
Eugene F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Pragtige ligging en geriewe.

Ons het die tyd by Coral Tree Campsite vreeslik geniet. Die geriewe is puik en die uitsig fantasties.

Coral Tree Campsite se terugvoer

I'm so happy you enjoyed your time at the campsite. We look forward to hosting you again!

Coral Tree Campsite
Koos G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Fantasties, netjies, ruim, prakties, privaat.

Perfekte kampplek vir iemand wat alle geriewe vereis en privaatheid soek. Die uitleg van die fasiliteite is puik, van die badkamer met n uitsig tot die kombuis met sy kaggel-braai en lekker groot tafel en dan die boma-braai buite indien verkies. Die groot grasperk bied baie plek vir mense met 'n grond tent. Maklik die mooiste en gerieflikste kampplek wat ek nog by was. Die omgewing is ook mooi en bied baie opsies.

Coral Tree Campsite se terugvoer

Thanks Koos for the lovely comments.

Coral Tree Campsite
Theodor B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor B

Asemrowend!

Lekker en stil. Mooi natuurplekke om te stap. Alles is naby on te kan verken. Dankie 1000!

Coral Tree Campsite se terugvoer

Thanks Theo!

Coral Tree Campsite
Donovan P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan P

Privaat, netjies, beeldskone uitsigte.

Al die basiese goed wat benodig word is daar ... Ons het genoeg warm water gehad vir 6 ouens om te stort elke oggend. Ons is van hout voorsien. Die uitsig is beeldskoon. Ons was daar met adventure bikes en kon ry tot bo met minimale moeite. Het gemaak vir lekker kampvuur-grappies.

Coral Tree Campsite se terugvoer

It was a pleasure hosting the bikers. They were friendly and not very noisy!

Coral Tree Campsite
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWIwMWRiLTY4MjAtNGI4Ni1iMmNmLTFmMGYyYTM5YWJhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 A47.5 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.879166758564 30.010507106781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang