Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Best bush camp we have ever stayed at. Nature at its best. Loved every moment. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
Yay! I love your enthusiasm!

Wesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beautiful, peaceful and clean. An absolute pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
Thanks for the review Etrecia.

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die is 'n baie stil en rustige kamp. Die kinders het die swembad baie geniet. Dit is 'n baie mooi plek. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
Jacques, I'm really pleased you and your family enjoyed your time at Coral Tree Campsite.

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

'n Pragtige privaat kampplek wat al die boksies merk vir die regte redes. Puik ligging met privaatheid en stilte. Kombuis, badkamer en swembad 'n groot bonus. Solar krag vir yskaste maak 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
Thanks Johan for the good review.

Carina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Natuurskoon is uitsonderlik. Die kamp is enig in sy soort, omring deur natuurlike woud en omring met staproetes. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
Thanks Carina.

Martie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Awemrowend, netjies. Daar is nie eers woorde wat die mooi plek kan beskryf nie. Dis beeldskoon en rustig en ek wens ons het geweet hoe oulik die plek was, want dan sou ons definitief langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
Martie, I'm so pleased you enjoyed your stay - we look forward to having you here again.

Izelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Amazing. Dit is redelik ver vooruit vol geboek en definitief die wag werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
That's why we had to build Forest Camp!

Elizna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Stil en rustig met ongelooflike mooi uitsigte. Coral Tree is 'n ongelooflike mooi plek met asemrowende uitsigte. Dit laat mens naby die natuur voel en is ideaal as jy stilte soek. Dis mooi, skoon, netjies en gerieflik. Ons het dit baie geniet en daar is baie om te doen in die omgewing. Dis definitief die mooiste plek waar ons nog gekamp het en gaan definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Baie netjies en absoluut beeldskone uitsig. Beslis aan te beveel. As jy hou van die buitelug en in die natuur wees, is die plek net vir jou. Was net vir 'n naweek daar, maar voel of ek 'n maand uit die stad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Hemel op aarde. Ek en my man het met ons twee border collies gaan kamp. Dis baie privaat en die geriewe is baie handig. Ons al vier het gaan stap in die berg en laat nagte by die vuur gesit. Dit is werklik 'n stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Coral Tree Campsite
I'm so pleased that you enjoyed the walks and fire-side chats.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWIwMWRiLTY4MjAtNGI4Ni1iMmNmLTFmMGYyYTM5YWJhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 A47.5 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.879166758564 30.010507106781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang