Coral Wood
Beskrywing
Hierdie suites het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie wat met 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is, asook 'n toonbank met stoeltjies vir 4 gaste. Elke suite het TV met Netflix en daar is gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word bedien in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B Die suites het verhit-en-eetgeriewe, 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites het elk 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie wat met 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is, asook 'n toonbank met stoeltjies vir 4 gaste. Elke suite het TV met Netflix en daar is gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word bedien in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B Die suites het verhit-en-eetgeriewe, 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed wat ideaal is vir kinders. Hierdie suite het 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ook ’n kombuisie en gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe en ’n gemeenskaplike area met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galway-weg 45, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang