Corbet Cove
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corbett 11B, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Corbet Cove is in die bekende vissersdorpie Laaiplek geleë en is 'n afgesonderde toevlugsoord wat ideaal vir klein familie of vriende is.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is buite-eetplek en 'n braai-area op die stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Rooibaai en die Visserye Museum stapafstand vanaf die eenheid.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corbett 11B, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corbett 11B, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang