Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corgi Park

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-laan 8, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Corgi Park is 'n moderne en luukse selfsorghuis in Stanford, in die Wes-Kaap. Perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se gewoel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer wat óf 'n bad en stort het, óf net 'n stort met 'n wasbak en toilet, waarvan twee verhitte handdoekrelings het.

Die kombuis is volledig toegerus om 'n storm op te kook, en bevat 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n elektriese oond, asook 'n skottelgoedwasser en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor, met ander toebehore ingesluit.

Die oopplan-eetarea het 'n tafel en sitplek vir 8 persone, met gemaklike en netjiese banke in die sitkamer wat ook 'n TV en 'n houtkaggel insluit. Die sitarea maak oop op 'n diep, ruim patio met 2 dagbeddens, 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die huis het ook 'n aparte studeerarea, met deure wat oopmaak na nog 'n patio waar gaste 'n verfrissende duik in die swembad kan neem.

'n Dubbelmotorhuis met outomatiese deure is beskikbaar vir twee voertuie, en Corgi Park het direkte toegang tot by die rivier. Die eiendom is ook naby verskeie winkels en restaurante, asook brouery-venues.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Corgi Park
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Riverside-laan 8, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corgi Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-laan 8, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65927063d62b934b5d900d180dd3bb4361775940d86835abe5090a5f4b3e8bbae390f1ef35edf23f5765dca6ae5d1545b7d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 8 Riverside Lane Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.43438105787 19.458573460579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang