Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corinne Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Corinne Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Odette D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Veilig keurig gemaklike oornagplekkie.

Heerlijke veilige gerieflike verblyf vir enkel reisiger. Kwaliteit linne en kamers ruik hemels! Pragtige tuin opset. Dankie, jy is 'n ware gasvrou.

Nicola V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Dit was definitief die moeite werd!

Baie dankie vir 'n oulike plek! Ons het baie lekker gebly! Sal definitief aanbeveel!

Rudi N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi N

Heerlike oornag verblyf.

Baie gerieflik, netjies met alles wat jy nodig het. Kan Corinne Place sterk aanbeveel.

Dannielle C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannielle C

I love every part of it.

This is the perfect little place.

Elsabe P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Lieflike gastehuis, baie beindruk.

Ek was baie vriendelik ontvang. Die tuin is pragtig instand gehou. Die eenheid is modern en baie netjies. Lieflike stil woonbuurt. Sal vir seker aanbeveel en self weer bespreek.

Deon K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K

Vriendelik ontvang, baie mooi plek, veilig, rustig, naby alles. Sal weer besoek.

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Johann E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Pleasant and welcoming.

I was able to access the location with ease. The room was neat and welcoming. I enjoyed my stay.

Elsabe W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Skoon, netjies en rustig.

Fantastiese plek wat uitkyk op die lieflike tuin. Rustige, skoon en netjiese verblyf. Hierdie plek beveel ek beslis aan.

Jaco M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Uitstekende waarde vir geld!

Fantastiese verblyf! Die gasheer was nie net vriendelik nie, maar ook ongelooflik behulpsaam deur my hele verblyf. Die kamer was mooi skoon en toegerus met genoeg fasiliteite, en dit het net die regte hoeveelheid ruimte gebied vir 'n gemaklike ervaring. Lekker stort (en bad as jy verkies) en veilige onderdakparkering. Oor die algemeen kan ek nie hierdie verblyf sterk genoeg aanbeveel nie. Dit het werklik alles gebied wat ek nodig gehad het vir 'n fantastiese verblyf.

Emorize V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emorize V

Puik.

Ons het baie lekker oorgebly.

Melody K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody K

It's exactly as depicted on the website, very clean and cosy.

Corinne is such a pleasant host, and available to help with anything.

Niel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B

Baie netjies en gerieflik. Sal weer daar bespreek. Dankie vir u gasvryheid.

Sien sterre.

Martha Sophia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Sophia V

Pragtig, netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Sal enige tyd aanbeveel en sal verseker weer daar tuisgaan. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Elria B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elria B

Rustig en gesellig.

Was so netjies en skoon. Ons het baie lekker geslaap.

Elizabeth M D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

Home away from home experience.

The owner was friendly, very accommodating and helpful at all times. Situated in a quiet and peaceful neighbourhood, yet still quite close to some shops and restaurants. The interior is beautifully decorated, with attention to detail that is usually missing from some guesthouses. The place is cleaned regularly as well.

Heidi V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Rustig.

Die verblyfervaring was rustig en die fasiliteit keurig ingerig.

Lorna G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna G

Beste gasteplek in Pretoria.

Alles is daar wat my oorbly gemaklik en baie lekker gemaak het. Beveel Corinne Place hoogs aan.

Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend.

Alles presies soos per foto's.

Gert J R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J R

Rustig, stil, veilig, behulpsaam indien iets benodig.

Ja, beslis lekker gebly.

Marlene R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Wat 'n lafenis! Die eenheid en tuin is pragtig.

Smaakvol, rustig, ruim en privaat. Gemaklike bed en 'n bonus dat daar 'n lessenaar was waar ek gemaklik kon sit en werk.

Bertha G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha G

Perfek vir kort verblyf.

Die familie is vriendelik en die plekkie is lekker vir 'n kort verblyf in Pretoria. Goed geleë en sonnig in die winter. Dankie Corinne.

Christoffel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel V

Baie gerieflik.

Baie dankie vir die wonderlike diens. My vrou en dogtertjie het dit baie geniet.

Stef D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef D

Uitstekende gasvrou, sal definitief aanbeveel.

Baie gerieflik, het soos my huis weg van die huis gevoel.

Anmar S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar S

Sal weer van hulle dienste gebruik maak.

Almal was baie vriendlik en behulpsaam. Sal weer teruggaan.

Johan T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Net wat ek verwag het, goed geleë vir al my doeleindes.

Skitterende verblyf, skoon, netjies en almal was gasvry en bedagsaam te alle tye. Beslis 5 ster gehalte en sal dit weer en weer benut.

Susan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Ruim, netjies en skoon, lieflike tuin.

Lekker gebly. Rustige omgewing.

Nadine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Pragtig, netjies en skoon - heerlik geslaap

Plek was baie netjies en skoon en baie vriendelike diens ontvang. Sal beslis weer van Corinne Place gebruik maak!

Vera S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera S

Very neat, quiet and service is good.

The unit was serviced daily. I had everything I needed. Enjoyed it very much.

Gertha L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L

Waarde vir geld.

Beste waarde vir geld in Pretoria!

Cindy V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Gereeld in die area vir besigheid.

Privaat mer eie ingang, toegerus met alles wat nodig is vir 'n paar aande. Ek bly nooit weer op plek wat nie goeie waterdruk het nie of nie warm water het nie en Corinne het sterk waterdruk asook warm water, dus besoek ek gereeld.

Loretta J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta J

Het regtig lekker gebly.

Jammer ons kon nie ’n vroegoggend koffie in die oeragtige tuin benut nie, omdat ons vroeg moes vertrek.

Karien J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Heerlik privaat. Baie skoon en netjies. Uitstekende ligging.

Die woonstel is pragtig en baie gerieflik. Ek kon heerlik ontspan na 'n lang reis. Die tuin is pragtig en ek het my verwonder aan die groot verskeidenheid voëls in die tuin. Corinne is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek kan hierdie plekkie sterk aanbeveel.

Charmaine E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine E

Uitstekend, netjies en baie goed geleë. Veilige parkering.

Awesome gastehuis, vriendelike diens.

Karin V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Sal definitief weer daar bly.

Netjies en rustige buurt.

Jennifer W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W

Relaxing atmosphere.

Beautiful surroundings with attention to detail. Luscious garden and crisp and clean accommodation. Will return anytime.

Pedro Luis B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro Luis B

Very safe and peaceful stay.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie veilige en rustige verblyf.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cindy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Baie mooi en netjiese, bekostigbare verblyf.

Skoon, stylvol en baie netjies. Die pragtige tuin rond die plek perfek af. Corinne is baie gasvry en was baie behulpsaam, ek sal definitief weer hier oorslaap as ek in Pretoria is.

Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Waarde vir geld.

Eenheid baie netjies en skoon. Ligging uitstekend en naby restaurante ens. Volle DStv beskikbaarheid is 'n pluspunt. Corinne baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Elzette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D

Baie rustig, mooi en definitief waarde vir geld.

Ek is baie hartlik ontvang, die kamer is baie mooi en ek het baie lekker gebly! Sal definitief weer daar bly.

Helena T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

Heerlik oornag in ruim, skoon kamer met baie vriendelike ontvangs.

Baie gerieflike, ruim kamer met badkamer, asook geriewe om koffie en tee te maak en kos warm te maak. Rustige en stil omgewing, baie mooi tuin - het soos huis weg van die huis gevoel. Ek het baie lekker gebly en sal Corinne se "Plek" enige tyd aanbeveel. Corinne se man het ook tot my redding gekom toe my huurmotor nie wou vat nie waarvoor ek baie dankbaar was.

Danie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Veilig, netjies en waarde vir geld.

Corinne is baie vriendelik en professioneel, en haar plek is wonderlik. Dit is silwerskoon en die belangrikste (bed) is luuks en weelderig oorgetrek. Sal beslis Corinne Place besoek as ek blyplek in daardie area benodig.

Eduan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan J

Uitstaande, baie netjiese rustige goed toegeruste gastehuis.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en goeie kwaliteit meubels. Linne goeie gehalte. Rustige tuin. Dit was 'n plesier om daar te kon oornag. Sal met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Besonder netjies en waarde vir geld.

Ontvangs was besonder professioneel. Eenheid baie skoon en luuks. Het baie veilig gevoel.

Natascha L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha L

Netjies en stylvolle verblyf.

Dankie aan Karin vir jou gasvryheid.

Ansie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Welcoming, clean and private. Thank you.

I'll recommend Corinne Place to all. Has already done so. Everything that one can need. I've been very impressed by the owners, the facilities in the room, clean and beautifully decorated with plenty of space to move around. Lovely outside, with private sitting area and garden. Thank you.

Tella H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tella H

Dit was gerieflik skoon netjies.

Waarde vir geld. Sal aanbeveel dat die identifikasie van die huis duideliker in die aand sigbaar sal wees.

Cebile C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cebile C

Very comfortable and homely facility. I love how nice, friendly, warm and welcoming Corinne is.

Would definitely recommend the facility to my friends and family members whenever they need accommodation. Best place to be!

Melissa L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Merkwaardige belewenis.

Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe fantasties die plekkie is nie. Ek sal definitief weer hier besoek, dit was regtig 'n merkwaardige belewenis.

Paul E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Uitstekend.

Beste plek waar ek nog gebly het.

Nici D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici D

Dit was meer as wat ons verwag het.

Wow, wow. Heerlik, netjies, baie spesiaal. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Daniel J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Dit was soos in my eie huis.

As jy jou eie huis en slaapplek wil beleef, wel soek nie verder, als is hier indien jy van ordentlikheid hou en ander se eiendom kan waardeer, bly net lekker!

Petri F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri F

Fantastiese verblyf waarvan ons weer sal van gebruik maak.

Uitstekende diens, rustige plekkie, net baie netjiese tuin. Alles gehad wat mens nodig het om gerieflik te bly. Baie detail en aandag met aanbieding. Baie tevrede.

Amanda W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

So gasvry!

Ideale ligging, stil, rustige omgewing al is winkels net om die draai, gasvrye, vriendelike eienaars! Sal definitief weer bespreek!

Lourette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V

Netjies.

Corinne Place was netjies en die mense vriendelik.

Martlouise C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlouise C

Die geriewe is netjies en skoon.

Die gasvrou, Corinne, het my met die intrapslag tuis laat voel in haar netjiese en skoon tuinwoonstel. Die tuin was besonders mooi, na 'n lang werksdag kon ek lekker ontspan.

Elbe J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe J

Uitstekend.

Uitstekende waarde vir geld.

Linda K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

'n Rustige atmosfeer!

Ek sal beslis vir Corinne weer en weer ondersteun. Ek het baie lekker gebly!

Gerdie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdie C

Baie netjies en goed toegerus.

Ons het een nag oorgeslaap en was baie tevrede. Corinne Place is 'n pragtige plekkie wat goed toegerus is in 'n stil woonbuurt en maklik bereikbaar vanaf die N1. Ons beveel dit beslis aan.

Martha M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M

Perfect, beautiful place with good location and value for money.

See stars.

Ben B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Netjies, aandag aan klein detail, gerieflik naby optelpunt van Pretoria Spookbus.

Sien sterre.

Sarie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V

Pragtige plek in rustige omgewing.

Wat jy sien op die foto's is wat jy kry. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat Pretoria besoek. Corinne laat mens tuis voel en tog is die plekkie heeltemal privaat.

Natascha L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natascha L

Baie netjies en oulike verblyf.

Netjies, oulik en sentraal.

Karen V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Een woord: Luuks.

My verblyf was baie gerieflik. Die vertrekke is pragtig versier en skep 'n warm, luukse gevoel. Lekker privaat.

Mariette V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Skoon, netjies en goed geleë.

Corinne Place bied waarde vir geld. Alles was skoon en netjies. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Melinda V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Uitstekende ligging en puik verblyf!

Baie gerieflike fasiliteit met alles wat jy benodig! Vriendelike en gasvrye eienaar wat jou dadelik tuis laat voel! Die bykomende Spa afslag bewys spreek boekdele - baie min waar jy soveel waarde vir geld sal kry en so lekker sal bly! Baie dankie Corinne!

Anria T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria T

Pragtig, goeie waarde vir geld!

Het heerlik gebly! Pragtige tuin met voëltjies wat sing en die kamer is net so snoesig soos die prentjie lyk!

Tanya S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Uiters netjies, baie gasvry en gerieflik.

As jy instap voel jy welkom en tuis. Jou kit-kat op die bed met jou lavender takkie vertel jou om in te kom en jouself tuis te maak. Dit voel soos jou huis weg van jou huis af. Het geen tekort gehad nie. Beddegoed kraakvars en skoon. Kwaliteit matras. Skoon en netjiese badkamer. Die koffiestasie was voldoende. Ek sal hierdie gastehuis enige tyd hoog op prys stel aan al my vriende en familie. Baie dankie vir jou moeite en omgee.

Andre W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Vriendelike ontvangs.Stil omgewing. Veilig. Netjies.

Ek beveel graag Corinne Place aan.

Rizel D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizel D

Wonderlik.

Dankie, sal weer aanklop.

Jenise D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenise D

Waarde vir geld!

Die kamer was baie skoon! Dit was 'n ongelooflike mooi plek! Dis goeie waarde vir geld! Ek gaan beslis terug gaan! Dankie Corinne!

Amanda G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Charming accommodation that ticks the boxes on expectation.

Pleasant host, neat and tidy accommodation in tranquil and safe setting. All basic requirements with regards to self-catering supplied. Easy access to surrounding shops. Will make use of this again.

Steve A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve A

Lovely.

Nice place! Very quiet and Serene. I enjoyed my stay.

Louis V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Dit was 'n rustige, aangename twee dae.

Dit was netjies en skoon. Heeltemal voldoende vir ons doel.

Elize S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Netjies en smaakvol gemeubileer.

Sal beslis weer gaan. Corinne en gesin baie vriendelik. Gaan uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak.

Shana L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana L

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Corinne baie akkommoderend en vriendelik.

Tinette D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinette D

Eerste indrukke is blywend!

Die omgewing is baie rustig en ek het regtig baie veilig gevoel! Vanaf die oomblik dat ek Corinne Smit ontmoet het, was ek beïndruk gewees. Die tuintjie is besonders stylvol en netjies met die fonteintjie en groenigheid. Met baie komplimente aan Corinne moet ek noem dat foto's baie bedrieglik kan wees, maar selfs nie die beste fotograaf sal die besondere sorgsaamheid kan vaslê waarmee jy die plekkie stukkie vir stukkie, soos ‘n legkaart, rangskik het en versier het nie. Ek bedank jou vir jou absolute omgee vir mense wat by jou kom oornag, want jy het geslaag daarin dat ek die eerste 30 sekondes reeds gevoel het – ek is tuis!

Corinne Place se terugvoer

Hi Tinette,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ek is bly as jou ervaring positief was. Dis waarna ek streef. Gaste moet gelukkig wees.
Groete,
Corinne

Corinne Place
Michele N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Toeganklik en gemaklik.

Ek het loop probleme maar vind die plek dus toeganklik en gemaklik. Die kamer is netjies en goed ingerig en die gasvrou is meer as behulpsaam en het my selfs winkels toe geneem. Al wat ek gemis het is WiFi.

Fanus V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V

Goeie diens, rustige en veilige omgewing.

Sien sterre.

Herman V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Oor die verblyf kan niemand kla nie.

Behalwe vir die goedversorgde akkommodasie het Corinne Place 'n baie netjiese tuin met groot bome en baie voëls. Vir my was dit mooi om die voëltjies se geroep te hoor.

Gerrie R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie R

Plek skoon en netjies gevind en Corinne baie vriendelik.

Behalwe dat die plek 'n baie erge onaangename (mottegif-tipe) reuk gehad het en ons geen warm water in die oggend gehad het vir bad nie, het ons lekker gebly, alles was skoon en baie netjies en Corinne baie vriendelik. Ons sal weer daar oorbly.

Corinne Place se terugvoer

Hi Gerrie,
Net vir die rekord die reuk was te wyte aan die bed se "headboard" wat ek moes laat skoonmaak en "scots guard" net twee dae voor julle arriveer het ('n vorige gas het daarop gemors). Jammer daaroor. Gelukkig is die reuk nou weg! Wat die warm water betref: die timer van die geyser blyk foutief te wees. Dit is ook nou reggestel. Dit lyk my dit was nou die keer wat alles kon fout gaan. Baie dankie dat julle my aandag daarop gevestig het. Ek waardeer dit.
Vriendelike groete,
Corinne

Corinne Place
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80855a5cbb582b31a95e41bc0503a55cd503b3dfc56f6771e567e333db7fd6941e91673304974411ffe8a5451ce9a01225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 605 Alaska Road Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.78306798226 28.314298775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang