Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corinne Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Corinne Place is in die luukse woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n aparte, ruim kamer met 'n privaat ingang. Corrine Place is gerieflik geleë, net 30 min van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n haardroër in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om die swembad te gebruik.

Faerie Glen spog met wye, boomryke strate en netjiese tuine en is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die N1 en die N4 is maklik bereikbaar en die besienswaardighede in die area sluit die Faerie Glen Natuurreservaat en die Nasionale Botaniese Tuine in. Menlyn Park Winkelsentrum en Pretoria Oos Hospitaal is ook nabygeleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Odette D
5.0
Veilig keurig gemaklike oornagplekkie. Heerlijke veilige gerieflike verblyf vir enkel reisiger. Kwaliteit linne en kamers ruik hemels! Pragtige tuin o...
Sien meer
Sep 2024
Nicola V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was definitief die moeite werd! Baie dankie vir 'n oulike plek! Ons het baie lekker gebly! Sal definitief aanbeveel!
Sep 2024
Rudi N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag verblyf. Baie gerieflik, netjies met alles wat jy nodig het. Kan Corinne Place sterk aanbeveel.
Jul 2024
Dannielle C
5.0
I love every part of it. This is the perfect little place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elsabe P
5.0
Lieflike gastehuis, baie beindruk. Ek was baie vriendelik ontvang. Die tuin is pragtig instand gehou. Die eenheid is modern en baie netjies. Lieflike ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Corinne Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80855a5cbb582b31a95e41bc0503a55cd503b3dfc56f6771e567e333db7fd6941e91673304974411ffe8a5451ce9a01225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 605 Alaska Road Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.78306798226 28.314298775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang