Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cork Oak Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cork Oak Cottage is 'n bekoorlike oopplan-selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning, met sy eie privaat ingang. Dié verblyf is in Ceres geleë en is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die middedorp.

Hierdie stylvol gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV en 'n vrystaande kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid het ook 'n privaat patio met buitemeubels. Gaste het toegang tot die gedeelde buite-onthaalarea wat 'n etenstafel en stoele het, asook braaigeriewe. Gaste kan hul etes onder die asemrowende kurkeikboom geniet en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cork Oak Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c910ef5d4e3a9024fc76c692ec490c4eb355f94b00588c9ca8ceef1c6fc9387818870e454c849bc7580f77e6aa24eca8534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Riverside Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.363923565089 19.301160385073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang