Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cork Tree Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Candice S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lekker. Dit was baie lekker vir die kort tydjie, die eienaars was verskriklik vriendelik alhoewel ek voel dit moes vroegtydig beklemtoon word dat geen rokery toegelaat word op die eiendom nie. Dit was nerens aangetoon nie, so dit was bietjie onaangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Hello Candice Dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons is besig om te werk aan die duidelikheid van die nie-rook beleid. Lyk my dit verskyn wel op ons Engelse inligting, maar nie op die Afrikaanse blad nie. Jammer daaroor.

Gerald J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Nog my beste so ver, rustige area. Makeer net 'n TV dis al. Anders goed genoeg vir 'n tydelike vakansieplek. Sal enige tyd weer daar gaan sal selfs moet ek my eie TV saamneem. Dankie Cork Tree Cottage julle het my vakansie gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Hello Gerald, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is enige tyd weer welkom. Bring gerus die TV saam. Groete, Liesl

Chelsey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Awful experience. Struggled with warm water. The owner was arrogant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Hi Chelsey We are sorry to hear that you had an awful experience staying at Cork Tree Cottage. As clearly stated on our booking site, we have a no-smoking policy. The owner kindly requested you to please refrain from smoking. We do not consider that arrogant.

Lauren N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

We were very comfortable and it is a beautiful property. We were greeted at the gate by the owner, she was very friendly. The accommodation is beautiful, we had everything we needed. Beautiful swimming pool and it was nice and peaceful. There is no television but that did not bother us because there was load shedding anyway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Thank you, Lauren & Francois. You are always welcome. Kind regards, Liesl & Pieter

Nadine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

We had an amazing time at Cork Tree Cottage. The Lourensford market down the road was very nice and the Nature Reserve is around the corner. Really a winner! The hospitality was great, very friendly hosts. I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Thank you, Nadine. It was a pleasure hosting you. Please come and visit us again any time. Liesl & Pieter

Lynette S
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Relaxing. Liesl and Pieter are most accommodating and made us very welcome. We were very comfortable and certainly enjoyed the braai and swimming facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Thank you Peter and Lynette. We are glad that you enjoyed staying at Cork Tree Cottage. We hope to see you again in future. Kind regards, Liesl & family

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Rustig en stil. Mooi area. Boomryk. Heelwat voëls in area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Baie dankie, Jan en Elaine. Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete, Liesl & Pieter

Jannie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Ons het 'n baie rustige tyd gehad. Lekker geswem en langs die vuur gesit en kuier. Heerlike bed en goeie ligging na aan die wynplase.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Baie dankie, Jannie. Ons is bly julle het rustig gekuier hier by ons. Ek moet self sê die bed slaap lekker! Kom gerus weer. Vriendelike groete, Liesl en Pieter

Bokkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2018

Cork Tree Cottage is veilig en die omgewing is wonderlik stil. Die omgewing is wonderskoon met berge en wingerde. Die verblyf is ver van die Mall en strandgebied, maar bied tog stilte en veiligheid om af te skakel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Dankie Bokkie, Ons is inderdaad in 'n wonderskoon en relatief veilige omgewing. Alles is mos maar relatief tot waaraan mens gewoond is. Mense in die stad dink weer 7.4 km tot by die Mall en 8.7 km tot by die strand is naby. Vriendelike groete, Liesl en Pieter

Janine M
1 nag Saam met vriende
2.4
Okt 2018

Ek sal nie weer hier oornag nie. Het 2 aande hier geslaap, wat nie op mekaar volg nie, daar is glad nie skoongemaak na die eerste aand se verblyf, asblik nie uitgegooi, handdoeke nie vervang, bed nie eers opgemaak.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Liesl & Pieter
Cork Tree Cottage
Janine, ons is verbaas en opreg jammer om te hoor dat julle nie tevrede was met julle onlangse verblyf by Cork Tree Cottage nie. Let egter asb op die verskil tussen 'n selfsorg eenheid in vergelyking met 'n hotel waar kamers daagliks gediens word. Ons bied en adverteer baie duidelik 'n selfsorg eenheid. Ons adverteer nêrens dat ons ons gaste eenheid daagliks diens gedurende korttermyn verblyf nie en is dus jammer dat julle so 'n verkeerde verwagting kon hê. Ter verduideliking beteken selfsorg dat ons ongelukkig nie ons gaste se beddens daagliks vir hulle opmaak nie, nie handdoeke vervang na slegs 1 maal se gebruik nie en oor die algemeen eers skoonmaak na ons gaste finaal uitgeboek het. Soos met julle aanvanklike aankoms aan julle gekommunikeer is, het ons nie ander gaste gehad gedurende die 2 nagte wat julle nie by ons oornag het nie. Daarom het ons aangebied dat julle van julle persoonlike items veilig by ons kon los, indien julle sou wou. Daaruit het ons verstaan julle besef dat ons die gaste eenheid net so vir julle los van julle eerste aand se verblyf tot en met julle terugkeer na 2 dae. Aldus die rede dat ons nie tussenin meer skoongemaak het as om julle vuil skottelgoed vir julle te was nie. Die netheid waarvoor julle vir ons net een ster gee, was dus nie te danke aan iets wat ons nagelaat het om vooraf of na die tyd te doen nie, maar net hoe julle self die eenheid gelos het tussen julle eerste en tweede aankoms. Ons voel die 14 uit 17 resensies se ander gaste wat vir ons 5 sterre vir netheid gegee het (en die ander 3 gaste wat vir ons 4 sterre gegee het), het 'n meer realistiese verwagting gehad en was dus nie onnodig teleurgesteld nie. Moontlik moet julle in die toekoms eerder hotelverblyf as selfsorg oorweeg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liesl & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewat-singel 10, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjhhMGJjLThmNjYtNGNjMC04MDgwLWY3N2FlYmYzZGJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 10 Hewat Crescent Morningside 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07602666498 18.878292349074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang