Cork Tree Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liesl & Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Candice S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Hello Candice
Dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons is besig om te werk aan die duidelikheid van die nie-rook beleid. Lyk my dit verskyn wel op ons Engelse inligting, maar nie op die Afrikaanse blad nie. Jammer daaroor.
Gerald J - Jan 2023
Algehele gradering
Nog my beste so ver, rustige area.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Hello Gerald, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is enige tyd weer welkom. Bring gerus die TV saam. Groete, Liesl
Chelsey K - Jan 2023
Algehele gradering
Awful experience.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Hi Chelsey
We are sorry to hear that you had an awful experience staying at Cork Tree Cottage. As clearly stated on our booking site, we have a no-smoking policy. The owner kindly requested you to please refrain from smoking. We do not consider that arrogant.
Lauren N - Nov 2022
Algehele gradering
We were very comfortable and it is a beautiful property.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Thank you, Lauren & Francois. You are always welcome. Kind regards,
Liesl & Pieter
Nadine F - Apr 2022
Algehele gradering
We had an amazing time at Cork Tree Cottage.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Thank you, Nadine. It was a pleasure hosting you. Please come and visit us again any time. Liesl & Pieter
Lynette S - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Thank you Peter and Lynette. We are glad that you enjoyed staying at Cork Tree Cottage. We hope to see you again in future. Kind regards, Liesl & family
Jan E - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Baie dankie, Jan en Elaine. Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete,
Liesl & Pieter
Jannie D - Des 2019
Algehele gradering
Ons het 'n baie rustige tyd gehad. Lekker geswem en langs die vuur gesit en kuier.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Baie dankie, Jannie.
Ons is bly julle het rustig gekuier hier by ons.
Ek moet self sê die bed slaap lekker!
Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Liesl en Pieter
Bokkie S - Des 2018
Algehele gradering
Cork Tree Cottage is veilig en die omgewing is wonderlik stil.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Dankie Bokkie,
Ons is inderdaad in 'n wonderskoon en relatief veilige omgewing.
Alles is mos maar relatief tot waaraan mens gewoond is.
Mense in die stad dink weer 7.4 km tot by die Mall en 8.7 km tot by die strand is naby.
Vriendelike groete,
Liesl en Pieter
Janine M - Okt 2018
Algehele gradering
Ek sal nie weer hier oornag nie.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Janine, ons is verbaas en opreg jammer om te hoor dat julle nie tevrede was met julle onlangse verblyf by Cork Tree Cottage nie. Let egter asb op die verskil tussen 'n selfsorg eenheid in vergelyking met 'n hotel waar kamers daagliks gediens word. Ons bied en adverteer baie duidelik 'n selfsorg eenheid. Ons adverteer nêrens dat ons ons gaste eenheid daagliks diens gedurende korttermyn verblyf nie en is dus jammer dat julle so 'n verkeerde verwagting kon hê. Ter verduideliking beteken selfsorg dat ons ongelukkig nie ons gaste se beddens daagliks vir hulle opmaak nie, nie handdoeke vervang na slegs 1 maal se gebruik nie en oor die algemeen eers skoonmaak na ons gaste finaal uitgeboek het. Soos met julle aanvanklike aankoms aan julle gekommunikeer is, het ons nie ander gaste gehad gedurende die 2 nagte wat julle nie by ons oornag het nie. Daarom het ons aangebied dat julle van julle persoonlike items veilig by ons kon los, indien julle sou wou. Daaruit het ons verstaan julle besef dat ons die gaste eenheid net so vir julle los van julle eerste aand se verblyf tot en met julle terugkeer na 2 dae. Aldus die rede dat ons nie tussenin meer skoongemaak het as om julle vuil skottelgoed vir julle te was nie. Die netheid waarvoor julle vir ons net een ster gee, was dus nie te danke aan iets wat ons nagelaat het om vooraf of na die tyd te doen nie, maar net hoe julle self die eenheid gelos het tussen julle eerste en tweede aankoms. Ons voel die 14 uit 17 resensies se ander gaste wat vir ons 5 sterre vir netheid gegee het (en die ander 3 gaste wat vir ons 4 sterre gegee het), het 'n meer realistiese verwagting gehad en was dus nie onnodig teleurgesteld nie. Moontlik moet julle in die toekoms eerder hotelverblyf as selfsorg oorweeg.
Ulrich D - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie, Ulrich. Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Hoop ons sien julle volgende jaar weer vir die Wines-2-Whales.
Vriendelike Groete,
Pieter en Liesl
Sam N - Nov 2016
Algehele gradering
We had a pleasant, comfortable stay at Cork Tree Cottage.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Thank you, Sam.
It was a pleasure hosting you.
Hope to see you again next year for Wines 2 Whales.
Kind regards
Liesl & Pieter
Connie K - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Baie dankie, Connie. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Julle is altyd welkom as julle weer in ons wêreld kom. Vriendelike groete, Pieter & Liesl Roos en gesin
Edri H - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklike en huislike omgewing - eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker by ons oornag. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Liesl en Pieter.
Tinus V - Jul 2016
Algehele gradering
Ek hou nie van kouewaterstort in die middel van die winter nie.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Mnr Van der Westhuizen
Ons opregte verskoning vir die koue water stort tydens u onlangse verblyf by Cork Tree Cottage. Soos u weet, was ons self weg met vakansie ten tye dat u die bespreking gemaak het, en het ons u probeer akkommodeer deur 'n buurvrou te vra om u namens ons te ontvang. Ons was ongelukkig glad nie bewus daarvan dat daar net koue water was nie. Indien ons self tuis was, sou ons dadelik kon aandag skenk aan die probleem. Om te probeer vergoed vir u ongerief bied ons u graag 'n komplimentêre nag aan by Cork Tree Cottage.
Vriendelike Groete
Pieter & Liesl
Christa H - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Cork Tree Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review op Travelground/Lekkeslaap. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier. Kom gerus weer.
Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2016.
Vriendelike Groete
Pieter En Liesl Roos en kinders
Jeannie G - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Hendry V - Apr 2015
Algehele gradering
Een aand oorgebly vir vergardering.
Celeste G - Jan 2015
Algehele gradering
Gasvry, sentraal geleë en kindervriendelik!
Liezl B - Jan 2015
Algehele gradering
Verskriklik lekker gebly, in die mooiste omgewing. Dit was baie netjies en het alles gehad wat mens nodig het!
Lees meerDesiree B - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker ruim plek vir 2 mense in 'n stil omgewing.
Geani K - Feb 2015
Algehele gradering
Baie gasvry!
Talitha M - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige, rustige eenheid, ideaal vir 'n oornag of langer wegbreek
Thea-mari V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Jeanne N - Okt 2014
Algehele gradering
Fantastiese slaapplekkie. Gemaklik en skoon.
Lario V - Nov 2014
Algehele gradering
Good location for accessing Lourensford
Niek V - Des 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hewat-singel 10, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang