Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cormorant Cove @ Field and Stream

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

'n Fooi van R50 word per hond per dag gehef.

Skoonmaakdienste moet vooraf gereël word.

Let asb. dat die eenhede op die plaas nie tans selfoonontvangs het nie. Daar is ontvangs by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en Skietbaan.

Daar is geen kredietkaartgeriewe nie.

Indien daar enige verandering in die tariewe is, sal dit met bespreking aan gaste gekommunikeer word. Die volle bedrag moet voor aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 520
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 520
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoos-weg, Field and Stream, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7809a1c71299ca10f74fcc8c18bd14acc306e11713e40238fe44fdfad7a5b5adbc79afe34b40d171c5e41a22085e519ed33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Tonteldoos Road Field and Stream 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.425567851963 30.016026170122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang