Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornelia's Field Guest Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Winnie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The cottage is charming. The cottage is perfect for a few days. We were well taken care of during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Pragtige plekkie so tussen die berge. Pad net sleg met kar. Gasvryheid en omgee gasheer was wonderlik. Pragtige plek. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike, stil en aangename verblyf. Die kaggel en die boservaring was iets besonders. Die gasheer Jacques (en Rupert) is besonder hulpvaardig en vriendelik. Ons al beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. Die hele ervaring op Cornelia's Field was baie aangenaam en presies wat ons nodig gehad het. Die kombuisgeriewe het ietwat tekort geskiet (bv. nie 'n broodmes, groterige beker, skottelgoedseep, ens. nie), maar alles verder was meer as 'n 5 werd. Baie dankie Jacques en Rupert. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest J
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Excellent accommodation. Well worth the trip. Host is very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Cornelia's Field Guest Cottage
Hi Celeste, It was great having you and the guys over! You're always welcome.

Brian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Just right. Comfortable, relaxing and the cottage had everything that we needed. Dogs loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Pragtige uitsigte! Ons was mal oor die klein kothuis, dit was so knus. En dit het sy eie omheinde tuin wat ideaal is vir dierekinders om in rond te hardloop. Ons het ongelukkig die slegste datums gekies om te gaan aangesien dit baie gereën het. Die gasheer was ook baie gaaf en bereidwillig om te help indien ons enige iets nodig gehad het! Ons sal graag weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erica V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2022

Die huisie is so oulik en was super skoon. Was 'n heerlike wegbreek vir die hele familie. Die heining vir die honde was so 'n groot bonus en dit is 'n groot stuk waar hulle kan baljaar. Groter braai sal aanbeveel word. Dink enige Suid-Afrikaners hou van lekker braai as mens op 'n wegbreek is veral. Dan dalk ook 'n groter drom buite, sodat as drom binne vol raak, mens dit kan oorplaas in 'n groter drom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stompie K
Lang verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2022

Absolutely wonderful! For anyone that wants to get away and need peace and quiet, this is the place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2022

My hondjie het gedink sy's in die hemel! Uitstekende dierevriendelike akkommodasie. Baie rustic, en vrieskoud in die winter. Het gelukkig hout saamgeneem (anders moet jy die moeilike paadjie terugry dorp toe om te koop), baie lekker en effektiewe kaggel. Maak die hele plekkie gou warm, net bitter koud in die nag wanneer die vuur dood is. Sal dalk weer gaan, maar net in die somer! Jacques is 'n baie sorgsame gasheer en het verseker dat ons die plekkie kon kry, want dis nogal moeilik en GPS werk nie te goed daar nie. Baie dankie. Oor die algemeen lekker gebly, maar kort 'n paar kleinighede soos 'n wasvadoekie, braaiknyper en vuurhoutjies vir die gasstofie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Wegbreek uit stadsgeraas. Rus uit op 'n appelplaas area tussen die damme en vrugteboorde. Geleë net buite histories dorpie Twee Riviere maar tog alle geriewe is tog bereikbaar per motor bv. Joubertina en Kareedouw.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twee Rivieren-plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5pMadYX2O9BtmZdYTWLORor6Ix0GhpdD5I2zoG4HVaKJQtf2Ui?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Farm Twee Rivieren Off the R62 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.848233140999 23.884457398952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang