Cornelia's Field Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Winnie D - Okt 2023
Algehele gradering
The cottage is charming.
Rene H - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie so tussen die berge.
Carel V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike, stil en aangename verblyf. Die kaggel en die boservaring was iets besonders. Die gasheer Jacques (en Rupert) is besonder hulpvaardig en vriendelik. Ons al beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.
Celest J - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Hi Celeste,
It was great having you and the guys over!
You're always welcome.
Brian H - Des 2023
Algehele gradering
Just right.
Sharne H - Aug 2022
Algehele gradering
Stunning views!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsigte!
Ons was mal oor die klein kothuis, dit was so knus. En dit het sy eie omheinde tuin wat ideaal is vir dierekinders om in rond te hardloop. Ons het ongelukkig die slegste datums gekies om te gaan aangesien dit baie gereën het. Die gasheer was ook baie gaaf en bereidwillig om te help indien ons enige iets nodig gehad het! Ons sal graag weer daar bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Erica V - Aug 2022
Algehele gradering
Die huisie is so oulik en was super skoon.
Stompie K - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Elna P - Jun 2022
Algehele gradering
My hondjie het gedink sy's in die hemel!
Lees meerJan R - Mei 2022
Algehele gradering
Wegbreek uit stadsgeraas.
Anton G - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en goed ingerig.
Heather A - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Beyers L - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Morne V - Feb 2021
Algehele gradering
Sielsverfrissend
Rika B - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige gasheer met 'n pragtige en rustige plaashuisie.
Cordelia R - Mei 2021
Algehele gradering
Die kuier was amazing. Jacques was die beste. Ons het net alles geniet.
Tina C - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Wayne D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustic, relaxing and tranquil.
Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Wayne en Fidelia,
Dit was heerlik om lekker saam met julle te kuier.
Julle is altyd welkom.
Groete van my asook Rupert.
Groete tuis asook aan Bubbles.
Gerry J - Feb 2020
Algehele gradering
Just awesome. Great time spent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net awesome. So 'n lekker tyd.
Dit is 'n wonderlike wegbreek uit die stad. Die kothuis is so smaakvol versier en die ruimte is fantasties. Die tuin is ook baie mooi ontwerp en ons beplan reeds om langer te bly. Een nag is nie genoeg nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilze R - Sep 2019
Algehele gradering
Die perfekte wergbreek van die stad af.
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Beste Amanda
Dit was net 'n plesier vir beide my asook Rupert, om julle as gaste te kon hê.
Rupert was besonders in sy skik met julle twee.
Dit is altyd lekker om 'n gesin oor te hê, en ek is so bly dat julle dit terdeë geniet het.
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit word opreg waardeer.
Rupert sal verseker baie in sy skik wees met sy nuwe titel: Hoof van sekuriteit.
Ek en Rupert sien vreeslik uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Jacques
Gwen R - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect breakaway.
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Hi Gwen,
It was great to have you guys as guests. I'm so glad that you enjoyed the experience.
You were fantastic guests, I must say, you left the place so neat, it looked as if an interior decorator did it.
Regards,
Jacques
Ruhann H - Aug 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Beste Ruhann,
Baie dankie dat julle Cornelia's Field gekies het. Dit was 'n absolute plesier om as jul gasheer te kon optree!
Vriendelike groete
Jacques
Rika B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons gasheer was besonders gasvry en behulpsaam, en die Cottage prentjie mooi.
Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was n absolute plesier om as julle gasheer te kon optree.
Dit sal heerlik wees om julle weer as gaste te kan verwelkom.
Vriendelke groete,
Jacques
Anthea P - Mrt 2019
Algehele gradering
Pet friendly, remote, simple but comfortable.
Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Dear Anthea,
Thank you for you lovely review.
I must say it was an absolute pleasure to have you over and the fact that it was 3 generations of ladies; grandmother, mother and daughter, was very endearing to me.
Not to mention your stunning four legged children.
All the best.
Warm regards,
Jacques
Amanda F - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtige uitsig op die berg waar jou siel weer rus vind.
Lees meerCornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie julle,
Dit was heerlik om as jul, asook Peanut se gasheer te kon optree.
Dit was voorwaar so lekker om klein Peanut se reaksie op die plaas te kon sien.
Groete,
Jacques
Monique V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek van die wêreld!
Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer
Fantastiese gaste, dit was heerlik om hul gasheer te kon wees. Baie dankie, julle!
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twee Rivieren-plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang