Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tristan V
1 nag
5.0
Okt 2024

Very pleasant stay. I had a very pleasant stay at Corner Cottage. It was clean, well-equipped (including a fully equipped kitchen which even included an air fryer) and in a good location. Communication with the host was effortless. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Corner Cottage
It was a huge pleasure to host Tristan, who even welcomed my forward cat. Very pleasant and friendly person. Hope to welcome you again in future.

Entiny G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, veilig en lekker. Die plek is baie nice en skoon en die verwelkoming het ons baie tuis laat voel. Ek en vroulief het dit geniet. Ons het na 'n troue gegaan in Jacobsbaai en dit was die ideale plek om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Corner Cottage
Dit is vir ons altyd lekker om gaste te ontvang wat hulle verblyf geniet en die plek so netjies agterlaat. Altyd weer welkom.

Martie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvry en vriendelik. Baie netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Corner Cottage
Aangename gaste wat ooglopend die tydjie hier geniet het. Altyd weer welkom.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netjies met alles wat jy nodig het. Bring slegs jou eetgoed saam. Vriendelik. Ja, ons het lekker gebly en die Weskus verken en elke aand uitgerus vir die volgende dag se toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

The best place for us for the weekend and as well for anyone. Clean, perfect, friendly, very good area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Corner Cottage
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is altyd aangenaam om mense te ontvang wat so vriendelik en netjies is. Die plek was in 100% toestand gelaat.

Harry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

'n Kuier wat die moeite werd is. Uitsonderlike ervaring in hierdie juweel aan die Weskus. Uitstekende waarde vir geld. Corner Cottage is in 'n ander klas as die gewone verblyf en word beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Howie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Excellent. Very comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Slegs oornag maar sal by almal aanbeveel. Aangenaam verras. Lekker ruik, skoon en netjies. Bevat alles wat 'n mens mag nodig kry. Groot ys/vrieskas en stoof. Matjies voor bed en oral wat saak maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Corner Cottage
Dit was aangenaam om sulke rustige gaste te ontvang en bly julle het die verblyf geniet.

Trudie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly! Laura is 'n vriendelike gasvrou. Die huisie het alles gehad wat ons sou nodig kry. Dit was 'n goeie afsluiting tot ons vakansie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laura Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjiedraai 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9af90f6c26730ea40219d515aa899d3292dcac4dd146745727c98f5643272cf43a35391ad3a70b7db094e0eac0caa457d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Baviaantjie Bend Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.974238897957 17.887581279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang