Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alicia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was the rest I never knew I needed. Literally the best, so quiet and relaxing. Everything in its place, I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

A wonderful stay. Great, good proximity to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was werklik een van die beste plekke waar ons al gewoon het! Corner Cottage is nuut, skoon en ten volle ingerig. Ons is net absolute vriendelikheid en gasvryheid verwelkom! Ons hondjie het dit net so geniet. Baie dankie Corner Cottage, julle mag maar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Het met swaar gemoed vertrek en sal sommer rede soek om weer by Corner Cottage tuis te gaan. Amelia is 'n uitstekende gasvrou, alles was nuut en pragtig skoon met topklas kombuisware en beddegoed. Beurtkrag het geen invloed op verblyf gehad nie danksy ordentlike "inverter" en gasstoof. Strand is klipgooi weg en ons Jack Russel kon dus ook saam met ons die strandstappies geniet het. Sal beslis rede soek om weer by Emilia se Corner Cottage tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2023

Vinnig en gou. Baie lekker gebly, although kort tydperk. Perfek vir net oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 84, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9f22d68301c46c3f339dfeaea161906ad0d9362d35c33e5edf6452950fa4c590361fb96eb08189138f3582d42d70658478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 84 Mostert Road Duynevontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721635132147 18.444851735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang