Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 84, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Corner Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die skilderagtige kusdorpie Melkbosstrand. Dit is is stapafstand vanaf die strand en lewendige woonbuurt met verskeie winkels en restaurante en is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek.

Dié helder kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area waar gaste rustig saam kan kuier. Gaste kan ook 'n stappie na die strand neem en daar 'n lieflike kuswandeling geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alicia K
Saam met lewensmaat
5.0
It was the rest I never knew I needed. Literally the best, so quiet and relaxing. Everything in its place, I would definitely book agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nicola F
Saam met vriende
5.0
A wonderful stay. Great, good proximity to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Jane B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was werklik een van die beste plekke waar ons al gewoon het! Corner Cottage is nuut, skoon en ten volle ingerig. Ons is net absolute vriendelikhei...
Sien meer
Mei 2023
Nic B
Besigheidsreis
5.0
Het met swaar gemoed vertrek en sal sommer rede soek om weer by Corner Cottage tuis te gaan. Amelia is 'n uitstekende gasvrou, alles was nuut en pragt...
Sien meer
Apr 2023
Brink V
Saam met vriende
4.0
Vinnig en gou. Baie lekker gebly, although kort tydperk. Perfek vir net oorslaap.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mostertweg 84, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 84, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9f22d68301c46c3f339dfeaea161906ad0d9362d35c33e5edf6452950fa4c590361fb96eb08189138f3582d42d70658478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 84 Mostert Road Duynevontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721635132147 18.444851735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang