Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Corner Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte verblyf in 'n baie goed toegeruste tuinwoonstel. Heerlik en rustig gebly. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewen C
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

So, to sum up, a 5-star experience. In the 20 years of visiting South Africa and staying in a variety of self-catering places, I can say this was the best. The accommodation was comfortable, well-maintained, and serviced. The kitchen, for me as a keen cook, was a standout. Well equipped with a proper stove, microwave, and an airfryer, it was outstanding. There were all the utensils needed for preparing a meal, not just a blunt kitchen knife and a couple of battered saucepans, which unfortunately is too often the case. There was a full range of tableware and cutlery. The hostess was friendly and helpful at all times. If my circumstances allow, I shall be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Dit is smaakvol gemeubileerd en so gerieflik gewees. Sal beslis weer teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana En Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies, ruim, rustige area. Die rustige atmosfeer en spasie was vir ons fantasties. Vriendelike diens was uitstekend. Veilig, voertuig was agter veiligheidshek, asook jou eie tuin waar jy buite kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Stylvol. Bekostigbaar. Pragtige tuin verwelkom jou met oop arms en verskaf rustigheid waar daar herlaai kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Privaat Uitstekend! Fantasties. Mooi. Netjies. Skoon. Lekker privaat

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataviastraat 55, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c692099dd9709a97b4906c108799ab40e032ffbbb1be30744f7605f92c7779a96395dd8f729ddeeda3e42b86b0f302a1a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 55 Batavia Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07701 18.86604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang