Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanlie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Alles wát nodig was om my aankoms en verblyf gerieflik, spesiaal te maak. Ongelooflike rustige knus woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Dankie Hanlie, ek waardeer jou vriendelike terugvoering.

Cornelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstaande! Ons het absoluut heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Baie dankie Cornelia. Waardeer!

Cormari C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Gemaklik, gerustheid. Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Die kothuis is pragtig en gerieflik. Alles wat jy nodig het. Dit sou aanvanklik net ek wees wat daar sou slaap, maar sonder om snaaks te wees toe ek bel en vra of my pa ook maar saam my daar kan bly, het ons 3 rustige nagte by Corner Cottage spandeer. Ek sal verseker aanbeveel vir enige reiseger en ek gaan verseker weer van Corner Cottage gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Baie dankie Cormari, dit was ‘n plesier om julle te ontvang.

Antoinette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Liana is baie vriendelik en behulpsaam. Aangename ervaring en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liana
Corner Cottage
Baie dankie Antoinette. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Taryn M
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Peaceful and tranquil getaway. It was really tranquil and felt at peace. Very safe area. Everything was provided and well organized. Corner Cottage exceeded my expectations. Most definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Thank you very much for your kind review, Taryn. It was a pleasure hosting you.

Pauline P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige 2 dae geniet. Ons was vriendelik ontvang by Corner Cottage en het in 'n skoon en netjiese plek ingestap met veilige parkering vir ons motor. Woonstel was goed toegerus en met 'n verrassing of 2/3 wat een nie maklik by oornagplekke kry nie. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Baie dankie Pauline. Dit was ‘n groot plesier.

Leon G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Baie oulike plekkie. Baie lekker gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Dankie Leon, bly jy het lekker gebly.

Elizebeth B
1 nag
5.0
Okt 2021

Wonderlike en rustige kuiertjie. Wat ’n lekker plek om by te kuier! Huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Baie dankie Elizebeth. So bly jy kon bietjie ontspan. Groete

Johan S
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Kind and clean. This was a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Thanks Johan. Ek is bly jy het lekker by die Corner Cottage gebly. Groete

Nicolet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Veilig, skoon en geen tekort. Ons het baie lekker gebly by Corner Cottage. Veilige omgewing, baie netjies en skoon en Liana, die eienaar, het ons baie welkom laat voel. Die woonstel was baie goed ingerig. Ons het geen tekort gehad nie. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Corner Cottage
Baie dankie, Nicolet. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesbury-weg 50, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d62b891dc1601ba3cb1746b0689f284f1de92e202b2ece162d92e5eeabed70f1fb96d4c92520f610c75b10a2745b11dcf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 50 Malmesbury Road Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.866724995835 18.565691027756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang