Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner House Residence

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michaela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Corner House Residence
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Colleen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable place for a short stay.

Safe parking and nice comfortable room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie mooi en netjiese gastehuis. Baie goed geleë. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham M
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

A very pleasant establishment. Service and breakfast were of the highest standard. The owner is hands on which accounts for the high standards. The facilities are good and cleanliness great. Our room, no. 3, was very small and the bathroom was very cramped. The DStv offering is very limited and they could certainly offer a wider choice package.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het heerlik hier gebly. Baie vriendelike eienaars en werkers. Die kamers is pragtig met geweldig baie aandag aan detail. Die ontbyt was ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner House Residence se terugvoer

Baaie dankie vir die gooie resensie. One is bly om the hoor, dat julle die vakansie by ons geniet hat. Tot volgende keer.

Corner House Residence
Nadia B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to rest your head when exploring Franschhoek.

Courteous service. Fantastic breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek om jou kop te rus wanneer jy Franschhoek verken.

Hoflike diens. Fantastiese ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, perfek geleë.

Fantastiese ontbyt! Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcellus G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcellus G
Gesin met tieners

Great Getaway when visiting Franschhoek and the surrounding wineries in the area.

Location in a quiet leafy part of the town, but still within walking distance to monuments and the historical town centre. Accommodation clean, very well-stocked bathroom and very comfortable room (with a welcoming note and a chocolate treat). The attention to detail was excellent! Facilities excellent, value-for-money breakfast that also caters for vegetarians, secured on site parking and a beautiful garden. Staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Org E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie bly oor ons keuse, en sou graag weer daar wil bly.

Enkele aanbevelings om nog beter aan behoeftes te voldoen: Lugreëling, of ander beddegoed - die duvet, sonder lakens en komberse, maak slaap tydens hoe temperature baie moeilik agv die waaier wat heelnag moet werk en reg op mens blaas. Die badkamer venster is nie privaat nie. Gewone glas word gebruik en die gordyne verskaf nie privaatheid nie. Ons het handdoeke voor die gleuf gehang en opgerol op die vensterbank geplaas. Hangkas te smal en te kort vir langer persone se klere. Goed vir een of twee nagte, maar nie vir 'n week nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corner House Residence se terugvoer

Dear Org, thank you for your feedback. We are glad that you chose our guesthouse for your stay and we will work on further improvements. Blankets and sheets have been placed in our rooms. Had you mentioned it to me during your 6 nights with us, it could have easily been resolved on day 1 as our rooms all come with duvets and for additional warmth we offer blankets. Our fans can be regulated to only use the light and instructions are in the room. We do not advertise air-conditioners but we will put up better curtains. We hope to welcome you again.

Corner House Residence
Scholtz L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Scholtz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Geriewe is uitstekend, Ontbyt is 'n wenner. Parkeerplek is bietjie knap, kan maklik jou kar krap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S

Uitstekende diens ontvang vanaf die gasvrou - baie tuis laat voel. Ontbyt baie lekker.

Ons het héérlik gekuier, geëet en alles was net reg. Gasvrou het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Sy mag maar 'n gastehuis bestuur - sy het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmee K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Esmee K

Arrival was not very friendly.

The current owners sold their B&B, and the new owners will arrive May 2016. This was maybe one of the reasons our arrival was not that friendly as we know in South Africa. Also unfortunately there was not a frigde in all bedrooms. This with a outside temperature of 35 degrees. The current owner told us we could store our food and drinks in his kitchen fridge. The tiles in our bathroom were very dirty, as you could see this was for a very long time not cleaned properly. The swimming pool also was not cleaned properly. We had to clean it ourselves while the owner was watching this. Around the swimming pool there was some faeces from their own three dogs, as his wife admitted after asking about this. Late night the two owners left the building, maybe to sleep somewhere else, and they will appear late next morning at some time. The breakfast was served very well. They were friendly and did their best. Breakfast was good. After two night we had to leave, and none of the owners were there to say goodbye and to pay our outstandig bill, so we left. We already had payed 50% deposit, and that was enough in our opinion. Every year since 2010 we visit Franschhoek, and other places, with very good experiences, but unfortunately they were all fully booked. We have had never such a bad experience as in this case. Maybe the current owners are already retired. A pity for such a nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Perfek vir 'n gesin.

Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en ontbyt was heerlik. Kamers is baie gerieflik vir 'n gesin. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Parkering is effens beknop vir groter voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valmare L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmare L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste verwelkoming, al was dit laat die aand.

Die kamer was gerieflik en ons kon tot die gebruik van die kaggel benut het, wat die aand net op 'n lekker noot afgesluit het. Ons was bewus van die kaggel en het ons eie hout saamgevat, maar die vrou het aangedring dat ons hulle hout kan gebruik. Sal beslis die plekkie aanbeveel vir hul puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance G
Saam met vriende

Neat and good quality accommodation.

Good clean accommodation within walking distance of the town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanice A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanice A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience

My partner and I loved the fact that it was easy to find and within walking distance to everything. The fact that it was so close to Franschhoek Village and that it was so safe made it that more enjoyable. Thank you Daniel for the great experience

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable!

Well run guest house, certainly recommend it to anyone to stay over at Franschhoek for a few nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hélène L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hélène L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenam!

Goeie waarde vir geld. Smaakvol. Knap parkering, maar veilig. Stapafstand van al die interessanthede. Bly gerus daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike huis in 'n baie stil en mooi area.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en netjies!

Ons het die leeskamer baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris Petrus N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Floris Petrus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld in Franschhoek!

Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolf B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, comfortable and value for money.

We were there for one night only and really enjoyed the cosy lounge and open fire place. Breakfast was good and all in all good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, baie lekker en die ontbyt en diens was uitstekend.

Ons sal beslis weer daar bly wanneer ons weer Franschhoek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard C - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay

Very conveniently located in the centre of Franschoek. Friendly and capable hosts and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa175871263cd669c2421b902699b518cde86b4fedeb7108da308b2d6fcaf845f33e2207da7bc00e3d6607e10bc2db9c6b035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Union Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.912010944279 19.124088585377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem