Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner House Residence

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Comfortable place for a short stay. Safe parking and nice comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie aangenaam. Baie mooi en netjiese gastehuis. Baie goed geleë. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Pragtige plek. Ons het heerlik hier gebly. Baie vriendelike eienaars en werkers. Die kamers is pragtig met geweldig baie aandag aan detail. Die ontbyt was ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michaela
Corner House Residence
Baaie dankie vir die gooie resensie. One is bly om the hoor, dat julle die vakansie by ons geniet hat. Tot volgende keer.

Amelia U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Vriendelike ontvangs, perfek geleë. Fantastiese ontbyt! Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Goeie plek om jou kop te rus wanneer jy Franschhoek verken. Hoflike diens. Fantastiese ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2019

See stars. A very pleasant establishment. Service and breakfast were of the highest standard. The owner is hands on which accounts for the high standards. The facilities are good and cleanliness great. Our room, no. 3, was very small and the bathroom was very cramped. The DStv offering is very limited and they could certainly offer a wider choice package.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marcellus G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Great Getaway when visiting Franschhoek and the surrounding wineries in the area. Location in a quiet leafy part of the town, but still within walking distance to monuments and the historical town centre. Accommodation clean, very well-stocked bathroom and very comfortable room (with a welcoming note and a chocolate treat). The attention to detail was excellent! Facilities excellent, value-for-money breakfast that also caters for vegetarians, secured on site parking and a beautiful garden. Staff very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2017

Ons is baie bly oor ons keuse, en sou graag weer daar wil bly. Enkele aanbevelings om nog beter aan behoeftes te voldoen: Lugreëling, of ander beddegoed - die duvet, sonder lakens en komberse, maak slaap tydens hoe temperature baie moeilik agv die waaier wat heelnag moet werk en reg op mens blaas. Die badkamer venster is nie privaat nie. Gewone glas word gebruik en die gordyne verskaf nie privaatheid nie. Ons het handdoeke voor die gleuf gehang en opgerol op die vensterbank geplaas. Hangkas te smal en te kort vir langer persone se klere. Goed vir een of twee nagte, maar nie vir 'n week nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Michaela
Corner House Residence
Dear Org, thank you for your feedback. We are glad that you chose our guesthouse for your stay and we will work on further improvements. Blankets and sheets have been placed in our rooms. Had you mentioned it to me during your 6 nights with us, it could have easily been resolved on day 1 as our rooms all come with duvets and for additional warmth we offer blankets. Our fans can be regulated to only use the light and instructions are in the room. We do not advertise air-conditioners but we will put up better curtains. We hope to welcome you again.

Trudie S
1 nag
5.0
Aug 2016

Uitstekende diens ontvang vanaf die gasvrou - baie tuis laat voel. Ontbyt baie lekker. Ons het héérlik gekuier, geëet en alles was net reg. Gasvrou het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Sy mag maar 'n gastehuis bestuur - sy het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scholtz L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2016

Ongelooflik. Geriewe is uitstekend, Ontbyt is 'n wenner. Parkeerplek is bietjie knap, kan maklik jou kar krap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michaela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 057
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 057
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa175871263cd669c2421b902699b518cde86b4fedeb7108da308b2d6fcaf845f33e2207da7bc00e3d6607e10bc2db9c6b035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 057 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Union Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.912010944279 19.124088585377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang