Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner House Residence

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Corner House Residence bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Franschhoek, 'n kort entjie se stap van die hoofweg af, wat dit ideaal maak vir ontspannings- of sakereisigers.

Verblyf word gebied in verskeie kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Elke kamer het ekstra geriewe, soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste kan 'n heerlike à la carte-ontbyt geniet met 'n uitsig oor die tuin en swembad, of hul ervarings met ander gaste deel tydens die komplimentêre skemerkelkie-wynproe met wyne van, Haut Espoir, wat unieke handgemaakte wyne produseer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Corner House Residence
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michaela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner House Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uniestraat 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa175871263cd669c2421b902699b518cde86b4fedeb7108da308b2d6fcaf845f33e2207da7bc00e3d6607e10bc2db9c6b035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Union Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.912010944279 19.124088585377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem