Cornerhouse on Conan
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus S - Apr 2024
Algehele gradering
Was daar vir familieverjaarsdagm sal weer daar bly.
Estelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Nicky J - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful and conveniently located.
Lees meerCornerhouse on Conan se terugvoer
Good day.
Thank you for your review.
We hope to see you again in the future.
Regards,
Maricus
Laura B - Mei 2024
Algehele gradering
Beveel die gastehuis definitief aan.
Gert P - Aug 2023
Algehele gradering
Kan uitstekende verblyf wees, maar kommunikasie moet verbeter.
Lees meerCornerhouse on Conan se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir die terugvoer op u verblyf.
Ons is baie bly om te verneem dat die kamers skoon en op standaard was.
Ek bevestig net weer dat ons u vroegtydig inligting gegee het oor die inloertye en ook dat ons u spesiale versoek kon behartig. Soos vooraf met u bespreek, moes dit bevestig word voor aankoms. U het egter nie enige van die reëlings met my bevestig nie. Ongelukkig was dit onmoontlik om dieselfde dag nog hierdie buitengewone versoek te hanteer, en dit ook op 'n Sondag.
Ek het wel per e-pos ook bevestig dat ons selfsorg is, en dat hier wel iemand op die perseel woon.
Die dame wat inwoon is gladnie gekontak vir enige hulp wat u verlang het nie. Baie jammer as u ongelukkig was daaroor.
Groete, Maricus
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Crizanne L - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim, veilig en kragopwekker.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Cornerhouse on Conan se terugvoer
Baie dankie!! Ek waardeer die kompliment.
Kom kuier gerus weer by Cornerhouse on Conan.
Ria G - Des 2018
Algehele gradering
Amazing.
Gretel V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cornerhouse on Conan se terugvoer
Gretel dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom gerus weer!
Betsy D - Jun 2017
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig.
Cornerhouse on Conan se terugvoer
Môre Betsy
Dit was baie lekker om julle te hier te hê.
Kom kuier gerus weer!
Laguerenne V - Okt 2017
Algehele gradering
Verblyf is nie net toeganklik vir 'n rystoel nie, maar werklik ingerig vir mense wat 'n rystoel gebruik!
Cornerhouse on Conan se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Julle is altyd weer welkom!
Rienie O - Nov 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike, gasvrye en professionele ontvangs en verblyf.
Cornerhouse on Conan se terugvoer
Beste Rienie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Hannelie Mocke
Ilone V - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Cornerhouse on Conan se terugvoer
Hallo Ilone
Dankie vir die terugvoer.
Jammer dat julle handdoeke nie na julle wens was nie.
Ons vervang gereeld ons handoeke met nuwes...ek dink julle het van die gekry wat nie splinternuut is nie.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete.
Hannelie Mocke
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Conan-straat 689, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang