Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerhouse on Conan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Was daar vir familieverjaarsdagm sal weer daar bly. Goed geleë, sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Aangename ervaring. Baie netjiese plek. Stil area en goed geleë. Veilig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky J
Lang verblyf
4.8
Okt 2023

Beautiful and conveniently located. I recently discovered this hidden gem, Cornerhouse on Conan, and stayed there for a month. It is conveniently located but off the main road, so it is peaceful and relaxing. The gardens are well maintained and beautiful. The guesthouse is clean and spacious, with a separate kitchen. It has everything you need and is kept spotlessly clean. Also, it is very well priced for what you receive. I would definitely recommend this guesthouse and will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Cornerhouse on Conan
Good day. Thank you for your review. We hope to see you again in the future. Regards, Maricus

Laura B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Beveel die gastehuis definitief aan. Pragtig skoon en netjies. Toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Kan uitstekende verblyf wees, maar kommunikasie moet verbeter. Die gebou word baie goed instandgehou en vertoon netjies van die straat af. Die skoonmaak-/kombuispersoneel was puik. Baie goeie ontbyt. Mens het altyd baie veilig gevoel. Die kamer is goed ingerig, behalwe dat daar nie 'n broodmes/stoofplate in die selfsorgeenheid was nie. Goeie WiFi ontvangs deurgangs. 'n Groot plus is dat daar al die tyd krag beskikbaar was. TV kanale is baie beperk. Daarom het ons amper nooit TV gekyk nie. Kommunikasie was moeilik, daar is geen terreinbestuurder nie. Hekinterkom, selfoon asook WA was nie beantwoord tydens aankoms nie. Ek moes per epos kommunikeer. Misverstand tydens ons ontvangs wat gemaak het dat ons 20 minute buite moes wag ('n gas het vir ons oopgemaak). Selfs skoonmaakdames het nie geweet dat ons daai dag sou inkom nie, maar het darem onmiddelik ons na ons eenheid toe geneem. 'n Goeie ding is dat hulle darem verskoning daarvoor gevra het en het ook ons afslag van R900 gegee op die ontbyte om op te maak. Dit was waardeer. Ek is net teleurgesteld toe ek bespreek het het ek juis gevra of hulle sjampanje en rose vir my vrou sal aflewer op haar verjaarsdag teen 'n tarief. Hulle het ingestem. Een van die groot redes waarom ek by hulle bespreek het. Ek het weer hul herinner die dag voor haar verjaarsdag (via epos), maar dit was nooit gedoen nie (of voor verskoning gevra nie). Soos ek sê kommunikasie was nie baie goed nie. Hulle rede vir geen terreinbestuurder is omdat dit selfsorgeenhede is, maar 'n terreinbestuurder sou kommunikasie baie verbeter en ook seker gemaak het dat ons nie 20 minute buite hoef te gewag het tydens ons aankoms nie. Ek glo die rose/sjampanje sou ook nie 'n probleem wees as daar 'n terreinbestuurder was nie. Andersins kan ons nie kla nie. Handdoeke was elke dag vars en skoon omgeruil, braai altyd mooi skoongemaak en eenheid altyd netjies versorg. Die stort het altyd onmiddelik warm water gehad en 'n baie sterk waterdruk wat mens nie altyd kry by gastehuise en lodges soos hierdie nie. As kommunikasie verbeter sal hierdie 'n puik plek wees om by oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
Cornerhouse on Conan
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoer op u verblyf. Ons is baie bly om te verneem dat die kamers skoon en op standaard was. Ek bevestig net weer dat ons u vroegtydig inligting gegee het oor die inloertye en ook dat ons u spesiale versoek kon behartig. Soos vooraf met u bespreek, moes dit bevestig word voor aankoms. U het egter nie enige van die reëlings met my bevestig nie. Ongelukkig was dit onmoontlik om dieselfde dag nog hierdie buitengewone versoek te hanteer, en dit ook op 'n Sondag. Ek het wel per e-pos ook bevestig dat ons selfsorg is, en dat hier wel iemand op die perseel woon. Die dame wat inwoon is gladnie gekontak vir enige hulp wat u verlang het nie. Baie jammer as u ongelukkig was daaroor. Groete, Maricus

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
Cornerhouse on Conan
Dankie vir die terugvoering. Daar mag geensins in ons kamers gerook word nie. Ons linne word op die perseel gewas en gestryk. Jou seun het in nommer 12 geslaap en dit is waar die linne na rook geruik het. In verband met DStv, jy kan vra dat dit aangeskakel word vir jou eie rekening.

Crizanne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Netjies, skoon, ruim, veilig en kragopwekker. Ons het gemaklik gebly en sal Cornerhouse graag aanbeveel en weer daar oorbly wanneer ons Pretoria toe moet gaan. Dit sal lekker wees as daar DStv beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
Cornerhouse on Conan
Hallo Richard Dankie vir die terugvoering. Water was 'n krisis gedurende die tyd wat julle oornag het. Groot gedeeltes van Pretoria, Johannesburg en tot so ver as Heidelberg was sonder water as gevolg van reservoirs wat leeggeloop het en nie weer volgemaak kon word nie omdat daar probleme met krag was. Die Cornerhouse on Conan gastehuis het 'n generator en 'n varswater sisteem in plek om soortgelyke krisisse in die toekoms te kan hanteer. Vriendelike groete. Hannelie

Jaco C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Fantastiese plek! Regtig netjiese en luukse akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Cornerhouse on Conan
Baie dankie!! Ek waardeer die kompliment. Kom kuier gerus weer by Cornerhouse on Conan.

Ria G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Amazing. Cornerhouse on Conan is 'n awesome plek. Hannelie en haar staff is vriendelik en baie behulpsaam. Die kamer was skoon en goed toegerus. Die ontbyt was baie lekker en goed voorberei. Ons sal beslis weer by Hannelie gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R700
R700 R420
per nag, vir 1 mens
Vanaf R700
R700 R420
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conan-straat 689, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3abc9e657c44282c8e5aa43ebd57cc861d46db3a3be870cf086be95adc3a2d01ab6cefa84f42565111f4c3f6cc0f381c32ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R420 per nag, vir 1 mens 15 5 1 5 689 Conan Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.818039857517 28.285009017274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang