Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerhouse on Conan

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conan-straat 689, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R700 R420 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria.

Verblyf word aangebied in 11 selfsorgeenhede met privaat ingange. Al die kamers het en suite-badkamers, verhitte handdoekrelings, 'n Kleur TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak deur vriendelike personeel. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, tee- en koffiemaakgriewe, 'n toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, broodrooster, 'n tweeplaatstoof en 'n yskassie.

Wasgoeddienste is beskikbaar teen ekstra koste. Etes kan op versoek voorsien word teen ekstra koste. Die gastehuis het 'n kragopwekker.

Gaste het toegang tot braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel wat met 'n elektriese heining omhein is. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Die gastehuis is naby winkelsentrums soos Menlyn, Woodlands en Parkview, hopsitale, mediese sentrums en gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Cobus S
Saam met lewensmaat
4.8
Was daar vir familieverjaarsdagm sal weer daar bly. Goed geleë, sal weer daar bespreek.
Apr 2024
Estelle D
4.8
Aangename ervaring. Baie netjiese plek. Stil area en goed geleë. Veilig!
Apr 2024
Nicky J
4.8
Beautiful and conveniently located. I recently discovered this hidden gem, Cornerhouse on Conan, and stayed there for a month. It is co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Laura B
Saam met lewensmaat
4.6
Beveel die gastehuis definitief aan. Pragtig skoon en netjies. Toegerus met alles wat nodig is.
Mei 2024
Gert P
Saam met lewensmaat
4.2
Kan uitstekende verblyf wees, maar kommunikasie moet verbeter. Die gebou word baie goed instandgehou en vertoon netjies van die straat af. Die skoonma...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Conan-straat 689, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Cornerhouse on Conan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R420
per nag, vir 1 mens
Vanaf R700
R700 R420
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conan-straat 689, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3abc9e657c44282c8e5aa43ebd57cc861d46db3a3be870cf086be95adc3a2d01ab6cefa84f42565111f4c3f6cc0f381c32ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R420 per nag, vir 1 mens 15 5 1 5 689 Conan Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.818039857517 28.285009017274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang