Cornerstone B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Ross S - Jul 2024
Algehele gradering
Great communication and hospitality.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Ross. Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next stay. Blessings, Jackie.
Eloise F - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike, warm, netjiese en goed afgeronde verblyf!
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Eloise
So goed om te hoor julle het julle verblyf geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Blessings Jackie
Paul C - Okt 2023
Algehele gradering
Cozy, quiet and clean.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Paul
It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit.
Regards Jackie
Jan R - Mei 2024
Algehele gradering
Was bo verwagting lekker. Vriendelike dame het ons verwelkom.
Petro B - Mei 2024
Algehele gradering
'n "Good for the soul" ervaring.
Thea E - Sep 2023
Algehele gradering
Familiekuier.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Adrie. Ons is baie bly dat jul die verblyf by Cornerstone geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groetnis Jackie
Freddie S - Aug 2023
Algehele gradering
Die kamer skoon en netjies!
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Freddie. Ons is bly julle het jul tyd by ons aangenaam gevind. Dit was 'n voorreg om julle by Cornerstone te huisves. Tot n volgende keer. Groete Jackie
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Archie
Dankie vir jul terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier. Veilig reis.
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Archie
Dankie vir die terugvoer. Tans gebruik ons nie die amptelike ontvangs nie om soveel moontlik kontak in gemeenskaplike areas te vermy. Daarom word alle gaste afsonderlik by hul eenhede ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Lara F - Mrt 2020
Algehele gradering
Jackie was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is baie mooi en netjies. Net wat mens nodig het.
Cornerstone B&B se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Tot 'n volgende keer!
Hilda V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Hilda
Bly hul kon uitrus. Groetnis tot 'n volgende keer.
Kobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Luukse, stylvolle verblyf!
Lees meerCornerstone B&B se terugvoer
Ek is so bly jul het lekker gerus. Tot volgende keer. Groetnis, Jackie.
Danie B - Jan 2018
Algehele gradering
Cornerstone is 'n kalmerende plek waar mens lekker bly.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Danie. Bly jul het lekker gerus. Tot 'n volgende keer. Groetnis, Jackie.
Alesia D - Sep 2018
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam.
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Alesia Dankie vir jou vriendelike woorde. Hoop om jul gou weer te sien. Groetnis Jackie
Estelle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy kan verwag van 'n oornag-slaapplek, beslis aan te beveel.
Lees meerCornerstone B&B se terugvoer
Hallo Estelle
Dankie vir jou terugvoer. Jammer jy het nie die ingeboude tweepunt-prop onder die tafel gesien nie. Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete
Jackie
Susan H - Nov 2016
Algehele gradering
Aandag aan detail laat 'n mens baie spesiaal voel!
Cornerstone B&B se terugvoer
Hallo Susan,
Ek hoop jul het heerlik gerus. Dankie vir die mooi terugvoering. Seënwense, Jackie.
Hermy V - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Cornerstone B&B se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Hermy.
Kara P - Jul 2016
Algehele gradering
Mooi en gerieflik!
Cornerstone B&B se terugvoer
Dankie Kara. Mooi dag
Kobus J - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Cornerstone B&B se terugvoer
Dankie Kobus bly jul het lekker gebly. Groetnis Jackie
Jennifer G - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Ko Us V - Jul 2015
Algehele gradering
Skoon! Netjies en duursame produkte. Baie mooi versier.
Cornerstone B&B se terugvoer
Dankie Kobus vir jou mooi woorde.
Groete
John R - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjiese ontbyt.
Izane C - Des 2014
Algehele gradering
Julle sien ons weer volgende jaar!
Hester H - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon! Kamers is pragtig, sal Cornerstone B&B aan enige iemand aanbeveel!
Dumisani F - Mei 2014
Algehele gradering
Hospitality received was beyond my expectation.
Elsa D - Mei 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs deur Jackie.
Lorenzo V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie oulik en gemaklik!
Chris R - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Riaan K - Jun 2014
Algehele gradering
Gawe gashere. Netjiese en veilge verblyf.
Gerrie V - Okt 2014
Algehele gradering
Die kamer is ruim genoeg en die bed is groot.
Ludwig F - Jun 2014
Algehele gradering
Great venue!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rowestraat 2, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang