Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Cornerstone B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ross S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross S

Great communication and hospitality.

Very accommodating, great service.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Ross. Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next stay. Blessings, Jackie.

Cornerstone B&B
Eloise F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise F

Vriendelike, warm, netjiese en goed afgeronde verblyf!

Baie gasvry ontvang en die gasheer het weer kom seker maak alles is reg! Heerlike ontbyt en vriendelike personeel. Baie puik!

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Eloise

So goed om te hoor julle het julle verblyf geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Blessings Jackie

Cornerstone B&B
Paul C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Cozy, quiet and clean.

Very nice stop for a stop. Lovely room with all you need inside. Close to shops to stock up for your trip.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Paul

It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit.

Regards Jackie

Cornerstone B&B
Jan R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Was bo verwagting lekker. Vriendelike dame het ons verwelkom.

Baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Petro B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

'n "Good for the soul" ervaring.

Wat 'n lekker plek om te kon oornag! Na 'n lang rit vanaf Kaapstad, was dit 'n regte oase.

Thea E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E

Familiekuier.

Vriendelike diens, baie netjies.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Adrie. Ons is baie bly dat jul die verblyf by Cornerstone geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groetnis Jackie

Cornerstone B&B
Freddie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S

Die kamer skoon en netjies!

Vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en Netjies. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Freddie. Ons is bly julle het jul tyd by ons aangenaam gevind. Dit was 'n voorreg om julle by Cornerstone te huisves. Tot n volgende keer. Groete Jackie

Cornerstone B&B
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Archie C

Aangename verblyf.

Sien sterre.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Archie

Dankie vir jul terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier. Veilig reis.

Cornerstone B&B
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Archie C

Aangename verblyf.

Die eienaar is vriendelik en gaaf. Die kamer is mooi en skoon. Alles baie goed. Die plek is goed vir 'n nag. Die ingang is swak. Jy gaan in deur garage. Voorkamer is net 'n vibacrete muur daar is slegs plek in die kleiner kamer.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Archie

Dankie vir die terugvoer. Tans gebruik ons nie die amptelike ontvangs nie om soveel moontlik kontak in gemeenskaplike areas te vermy. Daarom word alle gaste afsonderlik by hul eenhede ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Cornerstone B&B
Lara F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara F

Jackie was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is baie mooi en netjies. Net wat mens nodig het.

Die kamers is baie mooi, skoon en netjies. Volledig toegerus vir wat ons nodig gehad het. Die Cuppacino en filterkoffie en beskuit was 'n lekker bederf.

Cornerstone B&B se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Tot 'n volgende keer!

Cornerstone B&B
Hilda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V

Rustig.

Gasvryheid ondervind met ontbyt in die bed bederf.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Hilda

Bly hul kon uitrus. Groetnis tot 'n volgende keer.

Cornerstone B&B
Kobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Luukse, stylvolle verblyf!

Die kamer is pragtig en baie stylvol. Die kombuisie was baie goed toegerus, nie net koffie en beskuit nie. Daar is 'n mikrogolfoond wat handig te pas kom as daar nie etes beskikbaar is nie. Die muurverwarmer het die kamer heerlik warm gemaak en ons het glad nie koud gekry nie. Dis heeltemal privaat en die motor was veilig toegesluit. Ons sal definitief mense aanbeveel om Cornerstone B&B as oorslaapplek te gebruik.

Cornerstone B&B se terugvoer

Ek is so bly jul het lekker gerus. Tot volgende keer. Groetnis, Jackie.

Cornerstone B&B
Danie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Cornerstone is 'n kalmerende plek waar mens lekker bly.

Cornerstone het 'n gerieflike kamer vir een nag se oorbly, in 'n kalm buurt. Die eienaar is sprankelend en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Danie. Bly jul het lekker gerus. Tot 'n volgende keer. Groetnis, Jackie.

Cornerstone B&B
Alesia D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alesia D

Vreeslik aangenaam.

Dit was 'n baie aangename ervaring en die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ek was net onder die indruk dat ek 'n ander kamer bespreek het gebaseer op die prentjies, maar dit was seker net 'n klein misverstand. Die ervaring was topklas.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Alesia Dankie vir jou vriendelike woorde. Hoop om jul gou weer te sien. Groetnis Jackie

Cornerstone B&B
Estelle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S

Skoon, netjies en alles wat jy kan verwag van 'n oornag-slaapplek, beslis aan te beveel.

Is baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies, was ook baie lekker om "volle" DStv te kan hê. Daar was selfs 'n bottel muskietroom, en glo my, mens kry dit nodig! Die enigste iets wat ons benodig het, was 'n tweepunt-prop, en miskien 'n klein addisionele kassie in die badkamer om jou "amenities" op te kan uitpak, i.p.v. om die onder die wasbak weg te pak. En moontlik twee enkelbeddens in ten minste een van die kamers, want dit sou moeilik gewees het as ons met ons tweeling-tieners gekom het (een het toe "gelukkig" by die huis gebly). Persoonlik dink ek dit is bietjie duur vir een nag se oorslaap.

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Estelle

Dankie vir jou terugvoer. Jammer jy het nie die ingeboude tweepunt-prop onder die tafel gesien nie. Hoop om jul weer te sien.

Vriendelike groete
Jackie

Cornerstone B&B
Susan H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Aandag aan detail laat 'n mens baie spesiaal voel!

Cornerstone was 'n heerlike oornagstop op pad na Katsedam. Die kamer is keurig versorg met baie aandag aan detail. Ontbyt was 'n lekker bederf! Ons kan Cornerstone beslis aanbeveel vir enige moeë reisiger - Jackie sal sorg dat jy tuis voel!

Cornerstone B&B se terugvoer

Hallo Susan,
Ek hoop jul het heerlik gerus. Dankie vir die mooi terugvoering. Seënwense, Jackie.

Cornerstone B&B
Hermy V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermy V

Uitstekend.

Baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bly!

Cornerstone B&B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Hermy.

Cornerstone B&B
Kara P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kara P

Mooi en gerieflik!

Baie mooi gastehuis met behulpsame eienaars. Bietjie gesoek om plek te kry. Naby wegneemeetplekke.

Cornerstone B&B se terugvoer

Dankie Kara. Mooi dag

Cornerstone B&B
Kobus J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus J

Heerlik en rustig.

Dit is baie rustig en met 'n mikrogolf kan jy jouself help.

Cornerstone B&B se terugvoer

Dankie Kobus bly jul het lekker gebly. Groetnis Jackie

Cornerstone B&B
Jennifer G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G

Uitstekend!

Een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het! Vyfster! Gasvryheid was onbeskryflik en die plek was pragtig en luuks met selfs ontbyt in die bed! Sal enige tyd weer daar wil bly.

Ko Us V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ko Us V

Skoon! Netjies en duursame produkte. Baie mooi versier.

Ek was baie beïndruk met die plekkie. Ek hou van hulle styl van versiering. My vrou hou van die kandelaar! Ek hou ook daarvan dat hulle nie afgeskeepte eetgerei en meubels gebruik nie. Dit is die eerste plek waar ek oorslaap wat ek nie vir die water en die melk in die yskas moet betaal nie. Al is dit nie regtig "gratis" nie voel dit soos 'n bederfie as jy nie fisies daarvoor hoef te betaal.

Cornerstone B&B se terugvoer

Dankie Kobus vir jou mooi woorde.
Groete

Cornerstone B&B
John R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Baie netjiese ontbyt.

Baie, baie lekker en waarde vir geld.

Izane C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izane C

Julle sien ons weer volgende jaar!

Cornerstone is pragtig, skoon en die diens is fantasties.

Hester H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Baie netjies en skoon! Kamers is pragtig, sal Cornerstone B&B aan enige iemand aanbeveel!

Rustige atmosfeer. Pragtige dekor in die kamers. Elke kamer is goed toegerus. Sal verseker weer daar gaan bly. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Dumisani F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisani F

Hospitality received was beyond my expectation.

What a warm welcome, with a friendly smile and great service. Room and everything inside very neat and in working condition. I enjoyed my stay very much. I promise that if I happen to visit Kroonstad and neighbouring areas, I will definitely stay at Cornerstone B&B again.

Elsa D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs deur Jackie.

Alles het aan ons verwagtinge voldoen. Sal aanbeveel aan vriende/familie. Netjies en baie veilig.

Lorenzo V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo V

Baie oulik en gemaklik!

Het dit geniet en kon bietjie ontspan voor die lang trippie verder.

Chris R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Riaan K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan K

Gawe gashere. Netjiese en veilge verblyf.

Die gashere was baie gaaf en ontvanklik. Die kamers was ruim, netjies en modern. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Gerrie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V

Die kamer is ruim genoeg en die bed is groot.

Die badkamer is netjies en die uitsuigwaaier werk goed - skakel genadiglik af saam met die badkamerlig want dit lawaai effens. Verras deur volledige satelliet-TV kanale. Gewoonlik is slegs 'n beperkte aantal kanale beskikbaar. Die geriewe vir self-kosmaak is goed genoeg. En die regte koffie in die koffie-makertjies 'n bonus.

Ludwig F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig F

Great venue!

I was not entirely sure of my travel plans, but Jacqui was able to accommodate my late arrival and early departure. Having breakfast brought up to my room was a treat!! I enjoyed reading up on the history of Cornerstone and was made to feel welcome by both Jacqui and Kosie.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowestraat 2, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8080e4e1033a0dda26849ed27fa8e4f26a6501299888f31e926af2a4055e0c6f2bdba3fe0c360f8ef72840481f048012a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 2 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.670231077793 27.249210476875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang