Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ross S
1 nag
5.0
Jul 2024

Great communication and hospitality. Very accommodating, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Ross. Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next stay. Blessings, Jackie.

Eloise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike, warm, netjiese en goed afgeronde verblyf! Baie gasvry ontvang en die gasheer het weer kom seker maak alles is reg! Heerlike ontbyt en vriendelike personeel. Baie puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Eloise So goed om te hoor julle het julle verblyf geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Blessings Jackie

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Cozy, quiet and clean. Very nice stop for a stop. Lovely room with all you need inside. Close to shops to stock up for your trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Paul It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit. Regards Jackie

Jan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was bo verwagting lekker. Vriendelike dame het ons verwelkom. Baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

'n "Good for the soul" ervaring. Wat 'n lekker plek om te kon oornag! Na 'n lang rit vanaf Kaapstad, was dit 'n regte oase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea E
1 nag
5.0
Sep 2023

Familiekuier. Vriendelike diens, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Adrie. Ons is baie bly dat jul die verblyf by Cornerstone geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groetnis Jackie

Freddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die kamer skoon en netjies! Vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en Netjies. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Freddie. Ons is bly julle het jul tyd by ons aangenaam gevind. Dit was 'n voorreg om julle by Cornerstone te huisves. Tot n volgende keer. Groete Jackie

Archie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Aangename verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Archie Dankie vir jul terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier. Veilig reis.

Archie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Aangename verblyf. Die eienaar is vriendelik en gaaf. Die kamer is mooi en skoon. Alles baie goed. Die plek is goed vir 'n nag. Die ingang is swak. Jy gaan in deur garage. Voorkamer is net 'n vibacrete muur daar is slegs plek in die kleiner kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Cornerstone B&B
Hallo Archie Dankie vir die terugvoer. Tans gebruik ons nie die amptelike ontvangs nie om soveel moontlik kontak in gemeenskaplike areas te vermy. Daarom word alle gaste afsonderlik by hul eenhede ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Lara F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Jackie was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is baie mooi en netjies. Net wat mens nodig het. Die kamers is baie mooi, skoon en netjies. Volledig toegerus vir wat ons nodig gehad het. Die Cuppacino en filterkoffie en beskuit was 'n lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Cornerstone B&B
Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Tot 'n volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowestraat 2, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8080e4e1033a0dda26849ed27fa8e4f26a6501299888f31e926af2a4055e0c6f2bdba3fe0c360f8ef72840481f048012a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 2 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.670231077793 27.249210476875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang