Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowestraat 2, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cornerstone B&B is in die pragtige, stil woonbuurt Panorama in Kroonstad geleë. Hiér word ouwêreldse bekoring met moderne luuksheid gekombineer om unieke, stylvolle en suite-kamers te bied.

Dié B&B bied privaatheid aan gaste met privaat ingange, braaigeriewe en toesluitbare parkeerplek. Die eienaar woon in die hoofhuis op die perseel.

Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster en yskassie. Daar is ook lugversorging, TV met DStv, WiFi, haardroër, handdoek, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Cornerstone B&B bied 2 luukse en suite-slaapkamers waarin rook verbode is en 1 luukse solderkamer waarin rook ook verbode is. Ons het lieflike geriewe buite en 'n balkon vir die rokers.

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Cornerstone B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Rowestraat 2, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Cornerstone B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowestraat 2, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8080e4e1033a0dda26849ed27fa8e4f26a6501299888f31e926af2a4055e0c6f2bdba3fe0c360f8ef72840481f048012a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 2 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.670231077793 27.249210476875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang