Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Cornerstone Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker.

Baie aangenaam. Sou DSTV waardeer het, veral met tennis.

Johan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

100% tevrede.

Baie lekker gebly met vriendelike gasvrou en diens.

Cornerstone Guest Lodge se terugvoer

Liewe Margie
Dankie dat jy gekies het om tuis te gaan by ons by Cornerstone Guest Lodge.
Ons sien werklik uit na jou terugkeer.
Beste groete
Lyn & Personeel

Cornerstone Guest Lodge
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Sal aanbeveel.

Vriendelike ontvangs, lekker geslaap in 'n skoon bed en 'n mooi kamer.

Pieter H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Het voldoen aan my vereistes.

Was lekker. Die area is maar rustig in die aand.

Cindy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Outstanding service. Value for money.

Bongani is exceptional! He makes you feel very important, and certainly adds value to the stay. The lodge is spacious and beautiful. Attention can be given to tidiness.

Celeste L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste L

Daar is potensiaal maar kort baie aandag.

Nadat ons ander verblyf gekanselleer moes word het ons Cornerstone geïdentifiseer as ons ander verblyf in Pretoria. Die beste aspek van hierdie verblyf is die bestuurder wat ons baie vriendelik ontvang het en 'n ander kamer aangebied het toe daar probleme was met die kamer wat aan ons toegeken was. Ook maak ek graag melding van die vriendelike personeel wat skoonmaak en 'n heerlike ontbyt baie vriendelik vir ons bedien het. Ongelukkig was daar 'n paar dinge wat nie so lekker geslaap het nie (Op die webblad verskyn 4 sterre.): Beddens en beddegoed slaap lekker maar die kussings moet definitief vervang word. Ons het ook 'n paar gogga-gaste in ons badkamer gehad en moes proppe toe hou deur die nag. Die verblyf kort 'n deeglike skoonmaak (Stowwerig) en beter hand van eienaars. Ek glo dat hierdie verblyf met 'n bietjie TLC en aandag herstel kan word tot iets baie spesiaal en top-klas verblyf in Pta. Ongelukkig kort die verblyf 'n deeglike handvol TLC en persoonlike input van die eienaars.

Jacques K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Ons het baie lekker gebly - geen probleme gehad nie.

Algehele besoek was lekker met geen klagtes nie. Kamer was skoon en netjies.

Fiona V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Rustig en baie behulpsaam ons het baie lekker oorgeslaap, baie dankie.

Rustig - sal net dalk die kussing vervang as ek oor iets moet kla.

Ingrid J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Sentraal geleë.

Naby aan die Sunset Arena. Parkering bietjie knap, maar die diens is flink en vriendelik. Ons gaan weer daar oornag.

Marie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Puik diens en besonders skoon en netjies!

Bongani is die perfekte gasheer. Baie tevrede met ons verblyf, sal enige tyd weer teruggaan. Dit was die derde keer dat ek daar gebly het.

Ilze F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F

Lovely, relaxing, beautiful place.

I would love to come again and will recommend it to anyone. The owner is a lovely lady.

Carol C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Great place to stay!

Our visit to Cornerstone Guesthouse was an absolute pleasure from the request for availability to our quick return when we forgot some of our things on the bed. We were warmly welcomed and assisted to our comfortable rooms. The garden and pool give a country feel while being in the city. The hosts were available and helpful. The delicious breakfast was a huge bonus. This is an accommodation gem that we will definitely be returning to.

Cornerstone Guest Lodge se terugvoer

Thank you for your review. We highly appreciate your feedback and look forward to your return.
It is heart warming to us when guests enjoy their stay with us.
Hope to see you again soon !

Cornerstone Guest Lodge
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51dc757813c04c1406dd548edd9a8a564a35e7f53f2fa5ab34757f6d43fed04d2784a2eb77ad9f3805eef93d64ec28df3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 097 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 25 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.765545 28.289368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang