Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie aangenaam. Sou DSTV waardeer het, veral met tennis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

100% tevrede. Baie lekker gebly met vriendelike gasvrou en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Cornerstone Guest Lodge
Liewe Margie Dankie dat jy gekies het om tuis te gaan by ons by Cornerstone Guest Lodge. Ons sien werklik uit na jou terugkeer. Beste groete Lyn & Personeel

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs, lekker geslaap in 'n skoon bed en 'n mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
1 nag
4.8
Mrt 2024

Het voldoen aan my vereistes. Was lekker. Die area is maar rustig in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Outstanding service. Value for money. Bongani is exceptional! He makes you feel very important, and certainly adds value to the stay. The lodge is spacious and beautiful. Attention can be given to tidiness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
1 nag Gesin met tieners
3.2
Feb 2024

Daar is potensiaal maar kort baie aandag. Nadat ons ander verblyf gekanselleer moes word het ons Cornerstone geïdentifiseer as ons ander verblyf in Pretoria. Die beste aspek van hierdie verblyf is die bestuurder wat ons baie vriendelik ontvang het en 'n ander kamer aangebied het toe daar probleme was met die kamer wat aan ons toegeken was. Ook maak ek graag melding van die vriendelike personeel wat skoonmaak en 'n heerlike ontbyt baie vriendelik vir ons bedien het. Ongelukkig was daar 'n paar dinge wat nie so lekker geslaap het nie (Op die webblad verskyn 4 sterre.): Beddens en beddegoed slaap lekker maar die kussings moet definitief vervang word. Ons het ook 'n paar gogga-gaste in ons badkamer gehad en moes proppe toe hou deur die nag. Die verblyf kort 'n deeglike skoonmaak (Stowwerig) en beter hand van eienaars. Ek glo dat hierdie verblyf met 'n bietjie TLC en aandag herstel kan word tot iets baie spesiaal en top-klas verblyf in Pta. Ongelukkig kort die verblyf 'n deeglike handvol TLC en persoonlike input van die eienaars.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons het baie lekker gebly - geen probleme gehad nie. Algehele besoek was lekker met geen klagtes nie. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en baie behulpsaam ons het baie lekker oorgeslaap, baie dankie. Rustig - sal net dalk die kussing vervang as ek oor iets moet kla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Sentraal geleë. Naby aan die Sunset Arena. Parkering bietjie knap, maar die diens is flink en vriendelik. Ons gaan weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Puik diens en besonders skoon en netjies! Bongani is die perfekte gasheer. Baie tevrede met ons verblyf, sal enige tyd weer teruggaan. Dit was die derde keer dat ek daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51dc757813c04c1406dd548edd9a8a564a35e7f53f2fa5ab34757f6d43fed04d2784a2eb77ad9f3805eef93d64ec28df3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 097 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 25 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.765545 28.289368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang