Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengracht-straat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse is 'n nuwe gastehuis in die voorheuwels van Piketberg. Die area bied rustigheid en vrede, weg van die gejaag van die alledaagse lewe.

Die gastehuis word besit en bestuur deur man en vrou. Carlo, 'n finasiële adviseur en Thea, 'n gewese mede-eienaar van Cornerstone Cafe. Gaste kan uitsien na hartlike gasvryheid.

Verblyf word in smaakvol versierde 2-enkelbed- of dubbelkamers gebied en beskik oor koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV. Die kamers is noukeurig beplan om stylvolle en luukse gemak te verseker.

Daar is 'n gemeenskaplike leef- en eetarea en die buitelug-area het 'n uitsig op die Piketberg. Ervaar die sonsopkoms oor die Winterberg-berge in die oostekant, met 'n uitsig oor Porterville, bewonder die onvergeetlike uitsig op die berge en die historiese stad Piketberg.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Andrea C
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne en gemaklik. Dit is 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor die dorp. Pragtige dekor binne en super skoon en netjies en ruik so lek...
Sien meer
Jun 2024
Carol D
5.0
Stunning. Dankie, Thea, jy het uit jou pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer van julle gastehuis gebruik maak, maar dan vir '...
Sien meer
Sep 2023
Pam B
Besigheidsreis
5.0
Perfect for business travel. Staff provided very useful local knowledge and recommended restaurants etc. Great experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Gerrit S
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders! Ek ken eienaaars al jare en hulle gastehuis weerspieël hulle omgee en liefde vir ander. Alles by Cornerstone is 5 ster en saam met die stil...
Sien meer
Aug 2023
Joan M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Gorgeous, stunning, and modern luxury living space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Buitengracht-straat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengracht-straat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZou79ZJaO8wAR2aBtPkrTfjV9C1B6IV0zVVWyL9aedQ0bMwvAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 38 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.902806500477 18.749197601097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang