Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
John R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Lieflik!

Ons verblyf was heerlik! Christine was ongelooflik - 'n absolute plesier om mee te werk! Sy het ons soos familie behandel en selfs aangebied om ons by die hospitaal te kom haal!

Melody S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody S

Ek het baie welkom gevoel en het 'n aangename verblyf gehad.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs met aankoms. Tuisgemaakte bederfie (shortbread) was heerlik. Daar was genoeg koffie vir my wat 'n koffie-liefhebber is. Als wat mens nodig het vir 'n oornag is daar. Die enigste ding wat gepla het, was die sekuriteitslig wat helder in die kamer inskyn deur die nag. Ek glo 'n blinder voor die badkamervenster of 'n deur in die badkamer sal dit daardie probleem oplos.

Denville B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denville B

Absolutely awesome lekker woelig.

Ek sê altyd vir seker waar ek slaap solank ek my kop neer kan sit. Cornerstone value for money. On arrival the friendly face 100%. The room perfect for single traveler. Location awesome and safe.

Hetty S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S

Vriendelik ontvangs, gerieflike verblyf.

Baie geniet. Netjies, skoon, gerieflik en veral die vriendelike ontvangs het ons beïndruk.

Eden J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden J

Baie gerieflik en aangenaam.

Het baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.

Stanley T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley T

Nice and convenient.

Quaint room with essentials covered. No problems noted. Beautiful area and house very clean.

Melanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Een aand oorgeslaap. Goeie fasiliteite en veilige parkering.

Ek het baie lekker gebly, al was dit net vir een aand. Die geriewe was baie goed en dit was lekker stil en rustig.

Judy J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Pleasant, felt safe and will definitely recommend the establishment.

The host was friendly, great location and host always contactable.

Olga S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga S

Comfortable room.

We stayed overnight before an operation at Panorama Clinic. Very convenient location, only 600 m from the clinic. Disabled friendly. A wall rail in the shower should be added for aged or disabled persons to hold on.

Hugo L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Net oornag, moes by Panorama Mediese Setrum wees.

Pragtige plek en personeel en eienaar baie vriendelik.

Sihle G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle G

Home away from home. I will definitely refer friends and family.

The stay was amazing. The host kept communicating, which was super awesome.

Chantel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Fantastiese verblyf.

Baie lekker gebly dankie! Die plekkie is netjies en skoon. Goeie diens en fantastiese ervaring. Dankie!

Metisha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Metisha M

Ons het baie lekker gebly en die beddens slaap baie lekker. Als was perfek!

Presies soos beskryf - perfek. Vriendelik ontvang. Baie skoon, netjies en stil. Baie dankie Cornerstone/Christine.

Naomi N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N

The best.

Oh, Christine from Cornerstone Guest House made our stay memorable with the best service ever. She was our go-to person for excursions, places to go, and even verifying closing hours. Cornerstone is the best quiet place for accommodation whenever you are in Cape Town.

Miriam S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S

Was baie aangenaam.

Ek het dit geniet, dankie.

Jacolene M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene M

Gemaklik.

Ons is vriendelik ontvang en die bestuurder was uiters behulpsaam.

Ben V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Heerlik geswem en stap roete 'n bonus.

Lekker gebly. Vrou soek konneksie/plug by spieël vir hare blaas.

Thea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Goed.

Goeie tyd gehad, dankie.

Juandre I - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juandre I

Very comfortable, modern and clean. Staff are friendly.

Very comfortable, modern and clean. Staff are friendly and accommodating.

Mariam V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam V

Tranquility.

Was very nice. We enjoyed ourselves. It was so relaxing and tranquil. Really nice break away from home and to just unwind and spend quality time with loved ones.

Monique V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Excellent.

Warm welcome and a clean, neat room.

Elizabeth V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Die gastehuis was voldoende vir wat ons benodig het.

Ons het 'n rolstoelvriendelike gastehuis gesoek vir oorbly na 'n operasie en dit was voldoende. Ek sou net die kamer 'n bietjie groter wou gehad het aangesien 'n rolstoel baie plek inneem.

Danie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Uitstekende diens.

Baie goeie ontvangs gehad!

Denville B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denville B

Baie goed. Ontvangs was baie goed. Die akkommodasie is tops.

Die kamer was baie netjies. Ligging is goed. Vir 'n enkelreisiger is die plekkie baie goed. Om hier te bly jy gaan nie spyt wees.

Jovan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovan M

Pragtige uitsig, vriendelike diens en baie netjies.

DIe perseel is baie netjies, die diens was baie goed en vriendelik.

Clifford C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford C

Pragtig en die eienaar is baie gaaf.

Was weg vir hospitaal, was baie goed.

Eljoh T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljoh T

Netjies en gerieflik.

Pynlik netjies en uitstekende ligging. Gasvrou baie vriendelik. Sal beslis weer bespreking by Cornerstone Guesthouse maak in die toekoms.

Maralize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize S

Lekker oornagplekkie.

Alles is skoon en netjies.

Willem B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Rustige buurt.

Naby geleë sakekern, Mediclinic Hospitaal, oop ruimtes en min verkeer.

Lize-marie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie V

Vreeslik aangenaam en rustig.

Perfekte oornagplekkie. Langer bly sal mens graag wil.

Sacharias V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sacharias V

Lafenis in 'n besige stad.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese kamer, goeie bed, stil veilige omgewing en staproetes reg voor jou deur. Swembad was 'n lafenis in die hitte. Jy is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Lindie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie D

Rustigheid!

Vriendelik, behulpsaam, baie oulike uitleg!

Pieter F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F

Vriendelik, netjies. Alles wat jy benodig vir 'n vinnige besoek aan die Kaap.

Naby medies en sake instansies en maklik om by die snelweg te kom.

Philip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Vriendelik ontvang en als was skoon en netjies.

Oornagparkering buitekant kan 'n probleem word in die toekoms.

Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Lekker plekkie.

Baie lekker gebly, netjies en silwerskoon. Ontvangs was puik.

Marelize D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D

Verblyf was goed.

Ons het lekker geslaap, maar ek moet net noem dat in ons kamer geen handdoeke was nie. Kan julle asb. daarna kyk. Die kamer was skoon en netjies en sal dit enige tyd aanbeveel.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marlin W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin W

Lekker gebly.

Baie vriendelik. Sal definitief weer gebruik maak.

Michelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Great.

Miskien net 'n fan in die kamer sit.

Mihle H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mihle H

Beautiful stay.

I felt well taken care of. Everything I needed was provided before I could even ask. Clean and neat accommodation.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Hi Mihle,
Thank you for choosing Cornerstone Guesthouse again. It was nice to meet you in person. We hope to host you again soon.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Frans S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Netjies, mooi uitsig op Tafelberg.

Sien sterre.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Baie dankie Frans vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou gou weer te huisves by Cornerstone Gastehuis.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Jacques B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jacques.
Ons hoop om julle in die toekoms weer te huisves.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Johannes H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Wonderlik.

Vir my was dit perfek omdat dit naby die hospitaal is.

Liesel L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel L

The place was nice and neat and definitely value for your money.

Beautiful, relaxed environment to unwind.

Nicolien C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien C

Alles wat jy nodig het om lekker te bly en kuier.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit was ’n naweek om te onthou!! Ons sal definitief weer kom kuier op Elandsbaai.

Zuleiga S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zuleiga S

We had a lovely time.

I had the great experience at the guest house I would like to come back in the future.

Etienne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Baie behulpsame span. Lekker gebly.

Sal definitief weer kom kuier.

Jacoba F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba F

Very nice place, friendly service and hospital nearby. Secure.

Will stay there again, very pleased with the service and location. Nice room, clean and helpful people assist you at any time, day or night.

Isaac J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isaac J

Baie gemaklik, rustg hou van TV-kanale.

Het net een aand oorgeskaap vir vergadering. Plek was baie netjies, gasvrou het my baie goed ontvang en veilige area. Baie rustig.

Danie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Aangenaam.

Presies wat ek wou gehad het.

Jacomien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomien V

Dit was heerlik stil.

Sou dit waardeer as daar net bietjie meer veiligheid vir karre was. Sal ook aanbeveel dat hulle dalk net `n haardroeër vir die vrouens in die eenheid sal aanbring.

Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Gemaklik en skoon en netjies.

Die feit dat die motor buite moes staan, was nie aanvaarbaar nie. Verder baie goed dankie.

Jacques R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Dit was lekker gewees. Baie gerieflik en almal is vriendelik.

Ons het lekker gekuier. Dit was ontspannend en niemand pla mekaar nie.

Kotie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie C

Dit is glad nie geskik vir self-catering nie.

Ek sal dit nie vir vakansie aanbeveel nie, meer geskik vir besigheidsmense.

Christiaan C G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan C G

Besigheidsbesoek.

My versoek op die webtuiste was B&B. Die filters werk nie reg nie. Waaier of lugversorging sal defnitief help aangesien geen sulke fasiliteit bestaan nie.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gabriela P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriela P

Comfortable, neat, friendly staff, safe.

The unit was well equipped and clean. Parking is outside, but the area feels safe. Would recommend this place for any traveller that needs to stay for a weekend or more.

Gerhard H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Baie Lekker!

Vriendelik en hulpvaardig.

Rosy C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosy C

Neat, cleanliness, peaceful and relaxing.

Cornerstone guesthouse situated in a peaceful location with a friendly welcome and assistance to guests. Very neat, beautiful rooms and affordable. Will definitely recommend it to friends and family.

Bevan F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan F

Best time ever.

I was even upgraded to another room at no extra cost.

Sacharias V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sacharias V

Netjies, bekostigbaar en gerieflik geleë.

Hulle het tot LED-ligte gegee vir as dit dalk beurtkrag is, sal beslis weer daar bly.

Nicolene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Fantastiese verblyf in ’n rustige stil area naby alles.

Vriendelik ontvang deur die eienaar en personeel. Die kamer is baie netjies en goed uitgelê. Mooi uitsig. Sal beslis weer hier bly. Dankie vir die verniet opgradering!

Ronel C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Sal definitief weer na hulle plek toe gaan.

Die plek was netjies en skoon en eienaar het ons op gegradeer na 'n duurder unit. En eienaar het gereeld opgevolg of alles nog perfek is. Baie dankie Francois vir jou gasvryheid ─ waardeer dit.

Rex M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rex M

A pleasant, relaxing stay.

The host, Francois was very helpful and will return.

Conray E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conray E

It's a lovely place with a tranquil atmosphere.

I would recommend it to anyone looking for a great time.

Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Excellent.

Friendly. Great customer service. Reception were really outstanding. We enjoyed our stay were treated with excellent service from day of booking till we departed.

Ron D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron D

Great communication. Safe and clean in a great area.

A home away from home.

Randy M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randy M

It felt like home.

The place wat peaceful.

Carmenita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita B

We had the best time at Cornerstone Guest house. Would recommend it to anyone anytime.

Thank you so much for your amazing service. Will surely be making use of you again.

Doret D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doret D

Pragtige plek, warm ontvangs. Sal beslis weer daar oornag!

Gastehuis is pragtig, heerlike swembad! Kamers baie netjies en skoon en baie gerieflik.

Hannes O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Vriendelik, aangenaam. Geriewe goed.

Net 1 ding het my effens bekommer en dit was omdat my voertuig nie in 'n toegesluite area kon staan nie. Dit is nie te sê dat misdaad in daardie area nie kan voorkom nie, soos voertuigdiefstal of inbrake ens.

Chaney W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney W

Fantasties

Baie aktiwiteite kan gedoen word, uitsig oor die Tafelberg.

Danie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

It was a nice stay.

My complaint is that the website advertised this as secure parking which I understand to be locked in. Which was not the case.

Hannelize V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize V

Die personeel het my welkom laat voel en verseker dat ek alles het wat ek mag nodig kry.

Dit is werklik 'n pragtige plek en die badkamer het my hart gesteel. Die enigste probleem is dat voertuie nie agter 'n hek geparkeer kan word nie. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Unika A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unika A

Baie netjies.

Vriendelike personeel.

Ian P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P

No major problems.

The house does have a few minor faults though. I have informed the owner about these matters. My 3/5 rating for safety is because my car had to park outside.

Gift B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gift B

We had a pleasant experience.

It's safe, quiet, very friendly staff members, though the pool was dirty we understood since maintenance was underway, otherwise big ups.

Anita C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Heerlik gebly

Cornerstone Guest House is pragtig skoon. Die uitsig op die berg is baie mooi en die diens is uitstekend.

Edwina C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina C

Swak ontvangs, maar verskoning was gevra vir miskommunikasie.

Die fasiliteite was uitstekend. Netflix, en WiFi het uitstekend gewerk. Skoon kamer met spierwit beddegoed en handdoeke. Dit het bygedra tot 'n aangename verblyf.

Dirk L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Gerieflike kamer met nodige geriewe.

Die kamer is goed toegerus en baie mooi gemeubileer. Daar ontbreek net 'n bankie of stoel om 'n tas op te sit. Daar was ook die gewone Eskom kragonderbreking maar daar was geen noodligte of 'n kers in die kamer nie. Daar was ook nie iemand beskikbaar om my te ontvang met my aankoms. Ek moes eers die eienaar bel.

Chantel H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel H

The stay was very nice, just needs a door at the en suite for more privacy and some packing space.

This was OK, just more packing space, a door at the toilet, some more ventilation, then you will have a super place.

Tendayi M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tendayi M

Good location, neat, clean, and great value for money

A well maintained home away from home for the business, couple or individual traveller. Excellent service from Marietjie!

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Thank you, hope to welcome you soon again.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Willem N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie lekker geslaap, baie netjiese kamer.

Baie netjiese kamer. Marietjie het my baie vriendelik ontvang. Baie stil area baie goed geleë.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Dankie Willem, ons het dit geniet om jou by ons te verwelkom.

Tot weersiens.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Liza V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Uitstekend!

Netjies, skoon en op 'n goeie ligging geleë.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Dankie Liza,

Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Benjamin H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin H

Clean place, friendly owners and staff.

Overall just a nice place, area. Owners and staff are very friendly and helpful. Will go back anytime!

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Looking forward to welcome you again.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Agnes W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes W

Gastehuis was gerieflik,ek het baie veilig gevoel is sentraal en was baie naby gelee aan Panorama Hospitaal. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Ek beveel hierdie verblyf defnitief aan en sal in die toekoms weer gebruik maak van u verblyf.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Baie dankie Agnes, ons hoop om jou spoedig weer te verwelkom.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Khanyi N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyi N

Stunning!

Maritjie is genuinely caring. The venue is beautiful. It is clean and well kept. Absolutely recommended.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer

Thank you for the kind words.

Looking forward to welcome you again.

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Douglas J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas J

The stay was good.

For the purposes of my stay it was sufficient. I do think that the room should perhaps just have a desk to work from.

Elaine V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Baie gerieflik en warm atmosfeer.

Gasvrou ontvang mens baie vriendelik. Puik diens.

Thinus K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus K

Was net daar vir een aand, het dit geniet.

Was net daar vir een aand, het dit geniet. Komplimentêre klein sepies en sjampoe sal waardeer word.

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0931e26c8a55f5bc2652c947669a4762506128dc1b1fbeab232c20c33c10d6322e2b0bbec67fa49fb38c96e23e24a834cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 1) 91 5 1 5 85 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang