Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 112
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Wilna L - Sep 2024
Algehele gradering
Sien bo.
Pieter W U - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en personeel. Kamer baie netjies. Kan dit aanbeveel.
John R - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflik!
Melody S - Aug 2024
Algehele gradering
Ek het baie welkom gevoel en het 'n aangename verblyf gehad.
Lees meerDenville B - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome lekker woelig.
Hetty S - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs, gerieflike verblyf.
Eden J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Stanley T - Jun 2024
Algehele gradering
Nice and convenient.
Melanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap. Goeie fasiliteite en veilige parkering.
Judy J - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant, felt safe and will definitely recommend the establishment.
Olga S - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable room.
Hugo L - Feb 2024
Algehele gradering
Net oornag, moes by Panorama Mediese Setrum wees.
Sihle G - Feb 2024
Algehele gradering
Home away from home. I will definitely refer friends and family.
Chantel S - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Metisha M - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die beddens slaap baie lekker. Als was perfek!
Naomi N - Jan 2024
Algehele gradering
The best.
Miriam S - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Jacolene M - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Ben V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik geswem en stap roete 'n bonus.
Thea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Juandre I - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable, modern and clean. Staff are friendly.
Mariam V - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquility.
Gail E - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Monique V - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Elizabeth V - Okt 2023
Algehele gradering
Die gastehuis was voldoende vir wat ons benodig het.
Danie P - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Denville B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goed. Ontvangs was baie goed. Die akkommodasie is tops.
Jovan M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike diens en baie netjies.
Clifford C - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig en die eienaar is baie gaaf.
Eljoh T - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Maralize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Willem B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige buurt.
Lize-marie V - Feb 2023
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam en rustig.
Sacharias V - Des 2023
Algehele gradering
Lafenis in 'n besige stad.
Lindie D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustigheid!
Pieter F - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies. Alles wat jy benodig vir 'n vinnige besoek aan die Kaap.
Philip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en als was skoon en netjies.
Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Marelize D - Nov 2023
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Marlin W - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Michelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Great.
Mihle H - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful stay.
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Hi Mihle,
Thank you for choosing Cornerstone Guesthouse again. It was nice to meet you in person. We hope to host you again soon.
Frans S - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig op Tafelberg.
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Baie dankie Frans vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou gou weer te huisves by Cornerstone Gastehuis.
Jacques B - Sep 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jacques.
Ons hoop om julle in die toekoms weer te huisves.
Johannes H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Liesel L - Feb 2022
Algehele gradering
The place was nice and neat and definitely value for your money.
Nicolien C - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om lekker te bly en kuier.
Zuleiga S - Okt 2022
Algehele gradering
We had a lovely time.
Etienne S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie behulpsame span. Lekker gebly.
Jacoba F - Aug 2022
Algehele gradering
Very nice place, friendly service and hospital nearby. Secure.
Isaac J - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, rustg hou van TV-kanale.
Danie L - Mei 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Jacomien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik stil.
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik en skoon en netjies.
Jacques R - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker gewees. Baie gerieflik en almal is vriendelik.
Kotie C - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is glad nie geskik vir self-catering nie.
Christiaan C G - Okt 2022
Algehele gradering
Besigheidsbesoek.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Gabriela P - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, neat, friendly staff, safe.
Gerhard H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Rosy C - Jul 2021
Algehele gradering
Neat, cleanliness, peaceful and relaxing.
Bevan F - Jul 2021
Algehele gradering
Best time ever.
Sacharias V - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en gerieflik geleë.
Nicolene V - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in ’n rustige stil area naby alles.
Ronel C - Apr 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer na hulle plek toe gaan.
Rex M - Apr 2021
Algehele gradering
A pleasant, relaxing stay.
Conray E - Feb 2021
Algehele gradering
It's a lovely place with a tranquil atmosphere.
Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent.
Ron D - Feb 2021
Algehele gradering
Great communication. Safe and clean in a great area.
Randy M - Jan 2021
Algehele gradering
It felt like home.
Carmenita B - Jan 2021
Algehele gradering
We had the best time at Cornerstone Guest house. Would recommend it to anyone anytime.
Doret D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, warm ontvangs. Sal beslis weer daar oornag!
Hannes O - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam. Geriewe goed.
Chaney W - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties
Danie G - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a nice stay.
Hannelize V - Nov 2021
Algehele gradering
Die personeel het my welkom laat voel en verseker dat ek alles het wat ek mag nodig kry.
Unika A - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Ian P - Feb 2021
Algehele gradering
No major problems.
Gift B - Jun 2021
Algehele gradering
We had a pleasant experience.
Anita C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly
Edwina C - Mrt 2021
Algehele gradering
Swak ontvangs, maar verskoning was gevra vir miskommunikasie.
Dirk L - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike kamer met nodige geriewe.
Chantel H - Mei 2021
Algehele gradering
The stay was very nice, just needs a door at the en suite for more privacy and some packing space.
Tendayi M - Okt 2020
Algehele gradering
Good location, neat, clean, and great value for money
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Thank you, hope to welcome you soon again.
Willem N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, baie netjiese kamer.
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Dankie Willem, ons het dit geniet om jou by ons te verwelkom.
Tot weersiens.
Liza V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Dankie Liza,
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Benjamin H - Jan 2020
Algehele gradering
Clean place, friendly owners and staff.
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Looking forward to welcome you again.
Agnes W - Okt 2020
Algehele gradering
Gastehuis was gerieflik,ek het baie veilig gevoel is sentraal en was baie naby gelee aan Panorama Hospitaal. Personeel vriendelik en behulpsaam.
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Baie dankie Agnes, ons hoop om jou spoedig weer te verwelkom.
Khanyi N - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning!
Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl se terugvoer
Thank you for the kind words.
Looking forward to welcome you again.
Douglas J - Des 2020
Algehele gradering
The stay was good.
Elaine V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en warm atmosfeer.
Thinus K - Des 2019
Algehele gradering
Was net daar vir een aand, het dit geniet.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang