Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wilna L
1 nag
5.0
Sep 2024

Sien bo. Baie lekker gebly, dankie. Goeie diens, gesellig, privaat, prakties, en gerieflik naby die Panorama Hospitaal. As plattelander waardeer ek die feit dat die buite ruimtes nie beknop is nie. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W U
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike gasvrou en personeel. Kamer baie netjies. Kan dit aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflik! Ons verblyf was heerlik! Christine was ongelooflik - 'n absolute plesier om mee te werk! Sy het ons soos familie behandel en selfs aangebied om ons by die hospitaal te kom haal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ek het baie welkom gevoel en het 'n aangename verblyf gehad. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs met aankoms. Tuisgemaakte bederfie (shortbread) was heerlik. Daar was genoeg koffie vir my wat 'n koffie-liefhebber is. Als wat mens nodig het vir 'n oornag is daar. Die enigste ding wat gepla het, was die sekuriteitslig wat helder in die kamer inskyn deur die nag. Ek glo 'n blinder voor die badkamervenster of 'n deur in die badkamer sal dit daardie probleem oplos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denville B
1 nag
5.0
Aug 2024

Absolutely awesome lekker woelig. Ek sê altyd vir seker waar ek slaap solank ek my kop neer kan sit. Cornerstone value for money. On arrival the friendly face 100%. The room perfect for single traveler. Location awesome and safe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelik ontvangs, gerieflike verblyf. Baie geniet. Netjies, skoon, gerieflik en veral die vriendelike ontvangs het ons beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik en aangenaam. Het baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Nice and convenient. Quaint room with essentials covered. No problems noted. Beautiful area and house very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag
5.0
Mei 2024

Een aand oorgeslaap. Goeie fasiliteite en veilige parkering. Ek het baie lekker gebly, al was dit net vir een aand. Die geriewe was baie goed en dit was lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pleasant, felt safe and will definitely recommend the establishment. The host was friendly, great location and host always contactable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0931e26c8a55f5bc2652c947669a4762506128dc1b1fbeab232c20c33c10d6322e2b0bbec67fa49fb38c96e23e24a834cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 1) 94 5 1 5 85 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang