Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Manda O
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik, netjies en veilig. Net een aand daar geslaap, my man was in die hospitaal, maar baie netjies en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levern A
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Pleasant. Great location. Pleasant. Great location. Will definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Vriendelike diens. Veilige area, naby aan hospitaal en winkels. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette S
1 nag
4.6
Jan 2025

Naby hospitaal. Goeie kamer, basiese benodigdhede vir 'n paar aande se oorbly. Groot parkering was 'n pluspunt, asook die swembad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netjies, gerieflik en goed geplaas. The best in the west. Ons hou meer van Cornerstone as enige vorige Lekkeslape waar ons al gebly het in die Kaap. Sal dit nou ons 'default' maak as ons Kaapstad besoek. Ons hoop net nie hierdie 'goeie' verwysing, gaan hulle grootkop gee en dan skuif hulle die tarief op nie. Beste groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Gerieflik en prakties. Ons het lekker gebly, dankie. Was baie gerieflik so naby aan die hospitaal. Lugverkoeling sal nog meer waarde toevoeg. Ons het ongelukkig te kort gebly om die swembad te benut.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Vriendelike diens absoluut wonderlik. Wonderlike netjiese verblyf en vriendelike diens. Sal enigeen aanbeveel om soontoe te gaan. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Veilig, skoon, net reg vir enkel reisiger. Hierdie was my tweede verblyf by Cornerstone, was regtig baie aangenaam, sentraal, sal altyd kyk of hulle plek het met my volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Super netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Gemaklik, skoon en super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0931e26c8a55f5bc2652c947669a4762506128dc1b1fbeab232c20c33c10d6322e2b0bbec67fa49fb38c96e23e24a834cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 89 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang