Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse by 85 Alk Van Zyl is in die voorstad Panorama in Kaapstad geleë.

Verblyf word gebied in 5 individueel versierde kamers. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle kamers is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en 'n TV met Netflix. Wi-Fi internettoegang word voorsien.

Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n braai by die gemeenskaplike braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Die gastehuis is net 350 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en 1 km vanaf die Plattekloof Village Centre.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0931e26c8a55f5bc2652c947669a4762506128dc1b1fbeab232c20c33c10d6322e2b0bbec67fa49fb38c96e23e24a834cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 1) 91 5 1 5 85 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang