Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl is in die hartjie van Panorama geleë en bied gerieflike verblyf, perfek vir gaste wat naby mediese fasiliteite en sakesentrums moet wees.

Verblyf word gebied in individueel versierde kamers. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle kamers is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix. Wi-Fi internettoegang word voorsien.

Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n braai by die gemeenskaplike braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Die gastehuis is net 350 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en 1 km vanaf die Plattekloof Village Centre.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Manda O
5.0
Gerieflik, netjies en veilig. Net een aand daar geslaap, my man was in die hospitaal, maar baie netjies en gerieflik gewees.
Jan 2025
Levern A
5.0
Pleasant. Great location. Pleasant. Great location. Will definitely use them again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Judi M
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Veilige area, naby aan hospitaal en winkels. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Marietjie C
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike diens absoluut wonderlik. Wonderlike netjiese verblyf en vriendelike diens. Sal enigeen aanbeveel om soontoe te gaan. Veilige parkering.
Nov 2024
Ilse V
Besigheidsreis
5.0
Veilig, skoon, net reg vir enkel reisiger. Hierdie was my tweede verblyf by Cornerstone, was regtig baie aangenaam, sentraal, sal altyd kyk of hulle p...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0931e26c8a55f5bc2652c947669a4762506128dc1b1fbeab232c20c33c10d6322e2b0bbec67fa49fb38c96e23e24a834cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 89 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang