Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl is in Panorama in Kaapstad geleë.

Gaste kan tussen 5 individueel versierde kamers kies. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle kamers is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe met beskuit toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan langs die swembad ontspan of van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is slegs 350 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en 1 km vanaf Plattekloof Village-sentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
John R
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik! Ons verblyf was heerlik! Christine was ongelooflik - 'n absolute plesier om mee te werk! Sy het ons soos familie behandel en selfs aangebied ...
Sien meer
Sep 2024
Melody S
Besigheidsreis
5.0
Ek het baie welkom gevoel en het 'n aangename verblyf gehad. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs met aankoms. Tuisgemaakte bederfie (shortbread) w...
Sien meer
Aug 2024
Denville B
5.0
Absolutely awesome lekker woelig. Ek sê altyd vir seker waar ek slaap solank ek my kop neer kan sit. Cornerstone value for money. On arrival the frien...
Sien meer
Aug 2024
Hetty S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvangs, gerieflike verblyf. Baie geniet. Netjies, skoon, gerieflik en veral die vriendelike ontvangs het ons beïndruk.
Jul 2024
Eden J
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik en aangenaam. Het baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Guesthouse at 85 Alk Van Zyl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 85, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0931e26c8a55f5bc2652c947669a4762506128dc1b1fbeab232c20c33c10d6322e2b0bbec67fa49fb38c96e23e24a834cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 1) 92 5 1 5 85 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang