Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Gastehuis Drostdy

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marshall V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. The stay was pleasant, the staff are very friendly and helpful. And very close to the hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia N
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Christine stap die ekstra myl vir haar gaste! Gasvryheid op sy beste! Ek het meer gekry as waarvoor ek bespreek het! Uitstekende diens en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Cornerstone is 'n baie mooi, skoon en rustige plek om te bly. My verblyf was baie lekker en rustig. Ek was vir mediese redes by Panorama Hospitaal. Cornerstone is baie naby aan die hospitaal en kan aanbeveel word vir mense wat by die hospitaal moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive V
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Very comfortable and a hospitable experience. Comfortable. A great place for a single person for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ek het baie lekker gebly. Ja, baie lekker. Veilig, skoon, netjies en privaat. En lekker warm geslaap in die koue Kaap. Sal definitief vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderful. Very quiet and amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Awesome. It was great. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam! Sal beslis aanbeveel, veilig en super netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was gerieflik vir ons. Ons sal beslis weer gaan. Dit was stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Het super baie lekker gebly, plek is baie veilig en super skoon. Eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Drostdy Street, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc802384864ccdaea4be0b0979c02f352b63400278157ec61c9ad4cfce6de3de8c166ee29df7330905ac43c4bbcc1a1ec290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 22 Drostdy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.877201259053 18.574542891539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang