Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 89 Alk Van Zyl

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Clive V
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Very comfortable and a hospitable experience. Comfortable. A great place for a single person for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ek het baie lekker gebly. Ja, baie lekker. Veilig, skoon, netjies en privaat. En lekker warm geslaap in die koue Kaap. Sal definitief vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderful. Very quiet and amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Awesome. It was great. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam! Sal beslis aanbeveel, veilig en super netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was gerieflik vir ons. Ons sal beslis weer gaan. Dit was stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Het super baie lekker gebly, plek is baie veilig en super skoon. Eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilige stil area en kliënte diens was puik. Baie lekker veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani S
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Die eienaar was baie aangenaam en het uit haar pad gegaan om ons te help en wel. Dit was heel aangenaam. Die plek was skoon en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker geslaap en alreeds by vriende aanbeveel. Personeel is baie vriendelik. Ja, heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 89, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a20c2d89546ec5f2fca12b7e8c8bad8c4ed5093a24bb6dba361a6d34d52b5890b042ae2ee37999896536d83a44daa23acc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 1) 18 5 1 5 89 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.878283656428 18.575663637434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang