Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Lighthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigstraat 1, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cornerstone Lighthouse is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping van die eienaar se woning in die skilderagtige dorpie Hoekwil, Wildernis. Dit bied 'n uitstekende keuse vir oornagverblyf langs die asemrowende Tuinroete.

Hierdie eenheid bied 'n privaat ingang wat via trappe toeganklik is en kan tot 2 gaste gemaklik akkommodeer. Dit bestaan uit 'n aparte slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n dubbeloond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die leefarea is deftig gemeubileer en beskik oor 'n binnenshuise kaggel, sowel as 'n dagbed wat geskik is vir 'n klein kind. Vanuit die leefarea kan gaste pragtige uitsigte oor die see, weidende sebras en springbokke na die suide, die uitnodigende warmte van die woud en die majestueuse Outeniekwaberg-uitsigte na die sonnige Noorde geniet.

Verder het gaste toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Seesigstraat 1, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigstraat 1, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA014ffc14570ebeb6aa3088db5fc9a4a465515884cf4933b6d4ee6fc3536b58f54169a9fc59588b99fdfabfc6f177cf584a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 Seesig Street Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978556044464 22.627856592868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang