Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerway House B&B

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longships-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerway House B&B is in 'n woonbuurt in Plettenbergbaai, net 'n kort ent se stap van die bekende, goue strande van Robberg met Blouvlagstatus af. Die huis is vol karakter en bekoring en is versier in 'n koloniale styl.

Verblyf is beskikbaar in verskillende tipe en suite-slaapkamers wat elk 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is ook 'n selfsorg-eenheid wat geskik is vir 3 gaste. Elke kamer is versier om 'n verskillende deel van die tuin te verteenwoordig. Elke kamer het sy eie ingang en daar is parkeerplek op die perseel.

In die somer word 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt op die onderdakstoep bedien en die stoep het 'n uitsig oor die swembad. Gedurende die winter kan gaste ontbyt by 'n knetterende kaggelvuur in die eetkamer geniet. Dié huis is troeteldiervriendelik en kinders is welkom indien dit vooraf gereël is.

Die verblyf het sonpanele en 'n omsetterstelsel. Gaste kan alle toestelle behalwe haardroërs in sekere kamers gebruik.

Plettenbergbaai is op die Tuinroete en is halfpad tussen Knysna en Tsitsikamma. In hierdie omgewing vind al die vernaamste aktiwiteite plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Longships-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerway House B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longships-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b496d7967a674804855c96fc0ee31d46b61acdec440ab1c1c7d3ee3f2dda02687f6f8b979a96791f561b258d9d7114135a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 61 Longships Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -34.071502198407 23.367683887482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang