Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerway House B&B

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longships-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerway House B&B is in 'n woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, 'n entjie vanaf die bekende goue sand van Robbergstrand, met sy Blouvlagstatus. Die huis is vol karakter en sjarme en is versier met 'n koloniale geur.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid en suite-kamers, toegerus met 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n selfsorg-eenheid wat 3 mense kan akkommodeer. Elke kamer is versier om verskillende aspekte van die tuine te weerspieël. Al die kamers het hul eie ingange. Daar is veilige parkeerplek van die straat af.

In die somer word 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt bedien op die onderdakstoep wat oor die swembad uitkyk. In die winter eet gaste ontbyt by 'n brullende kaggel in die eetkamer. Troeteldiere is welkom en kinders kan geakkommodeer word indien dit gereël word.

Die eiendom het 'n sonpaneel en omskakelaarstelsel wat rugsteunkrag aan die eiendom verskaf. Gaste kan alle toebehore behalwe vir haardroërs in sekere kamers gebruik.

Plettenbergbaai is ideaal geleë langs die Tuinroete van die Wes-Kaap en is halfpad tussen Knysna en Tsitsikamma. Dit is in hierdie area waar al die belangrikste aktiwiteite van belang plaasvind en besoek kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Longships-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerway House B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longships-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b496d7967a674804855c96fc0ee31d46b61acdec440ab1c1c7d3ee3f2dda02687f6f8b979a96791f561b258d9d7114135a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 61 Longships Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -34.071502198407 23.367683887482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang