Cosmos Chateau B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tinie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Carin C - Apr 2024
Algehele gradering
Vrystaatse gasvryheid - Netjiese en gerieflike akkommodasie.
Anja H - Aug 2024
Algehele gradering
Prakties ingerig.
Pauline C - Mei 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable accommodation.
Ashley M - Aug 2022
Algehele gradering
The BnB is clean and located at a convenient location.
Lees meerCosmos Chateau B&B se terugvoer
Thank you so much for your response.
Much appreciated.
Kind regards,
Tinie
Trevor S - Jun 2022
Algehele gradering
Brilliant stay.
Cosmos Chateau B&B se terugvoer
Thank you Trevor
Carien V - Jul 2022
Algehele gradering
Oulike plek.
Cosmos Chateau B&B se terugvoer
Baie dankie
Kobus T - Nov 2020
Algehele gradering
Volksvreemde gaste wat om 02h17 inkom, lawaai te veel, weens hulle kultuur. As dit nie stopgesit was nie, het ons gery!
Cosmos Chateau B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Charmonique V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die hele ervaring het my verwagtinge oortref.
Stephanus C - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het Cosmos baie geniet.
Lees meerSunet P - Aug 2019
Algehele gradering
Vuil en stowwerig.
Cosmos Chateau B&B se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Daar sal dadelik aandag aan gegee word. Dit is nie die standaard wat ons bied nie. Jy was geboek vir 'n paar dae, maar het uitgestel na 'n volgende week, aangesien jou besigheids skedule verander het. Dit het ons geakkommodeer. Indien jy aangedui het dat die ketel nie werk nie, sou ons dit dadelik omgeruil het of as bed te hard was, sou ons jou dadelik na 'n ander kamer geneem het. Daar was gereëlde interaksie met jou en geen ongelukkigheid is aangedui nie. Wees verseker dat die kamer waar jy gebly het deeglik deurgegaan sal word. Ons waardeer enige terugvoering.
Andrew B - Nov 2018
Algehele gradering
Just what I was looking for and the hosts were extremely helpful.
Frans M - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice, clean and affordable. Value for money.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Le Roux-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang