Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Chateau B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Carin C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Vrystaatse gasvryheid - Netjiese en gerieflike akkommodasie. Ek het vir 'n week by Cosmos Chateau B&B gebly. Die kamer was ruim en netjies met werkspasie, koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Die badkamer was pragtig skoon met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer is daagliks gediens en ek het saans heerlike aandetes uit die gasheer se kombuis geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Prakties ingerig. Ek het lekker gebly, dis 'n oulike plekkie met 'n baie rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Clean and comfortable accommodation. Lovely overnight stay. Clean and comfortable. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashley M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

The BnB is clean and located at a convenient location. The rooms were very clean and well stocked with a bar fridge, tea-making facilities, microwave, heater, and an iron. The only thing is the bed was not very comfy, but not a train smash. Lastly, I must suggest that you have breakfast there if you are traveling with a large group. We were pleased with the delicious spread and it was convenient as the town is limited when it comes to fast food restaurants. Overall I would recommend this place to anyone needing a place to stay in Theunissen. Thumps up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tinie
Cosmos Chateau B&B
Thank you so much for your response. Much appreciated. Kind regards, Tinie

Trevor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Brilliant stay. Loved the stay. Tienie is a brilliant host. We even bought a small jewellery item in the reception. Clean, crisp and happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tinie
Cosmos Chateau B&B
Thank you Trevor

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2022

Oulike plek. Ons het snoesig geslaap ondanks lang ure beurtkrag. Gasheer baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tinie
Cosmos Chateau B&B
Baie dankie

Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2020

Volksvreemde gaste wat om 02h17 inkom, lawaai te veel, weens hulle kultuur. As dit nie stopgesit was nie, het ons gery! Ontmoedig volksvreemdes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Tinie
Cosmos Chateau B&B
Baie dankie vir die terugvoer.

Charmonique V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Die hele ervaring het my verwagtinge oortref. Vriendelike diens, lekker kos, billike pryse, netjiese en veilige omgewing. Ek sal beslis weer daar gaan bly, sou ek die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Ons het Cosmos baie geniet. Ons het die aand van 25 Maart 2019 daar oorgeslaap onderweg na die begrafnis van ons dierbare skoonsuster (Ons seun se skoonmoeder) op Brandfort. Ons was goed ontvang en 'n rukkie na ons aankoms het Tienie, die eienaar, ons persoonlik kom groet en seker gemaak dat ons nie iets nodig het nie. Ons het in 'n skoon en netjiese kamer geslaap. Ons versoek was 'n Vegetariese ontbyt en ons was glad nie teleurgestel nie. Die ontbyt was meer as wat ons verwag het, maar ons was verseker dat die gymnasium tot al die gaste se beskikking is. Verder was ons bietjie in 'n verknorsing omdat ons kinders in Argentinie boodskappe via e-pos gestuur het vir die begrafnis en Tienie het die boodskap na die plaaslike drukker toe gestuur en toe ons 'n paar minute later daar aankom het hulle dit vir ons uitgedruk en sodoende kon die Leraar dit voorlees. Ons wil net ons waardering uitspreek teenoor die bestuur en die personeel wat ons verblyf 'n aangename ervaring gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sunet P
Kort verblyf Besigheidsreis
2.0
Aug 2019

Vuil en stowwerig. Ketel werk nie. Stof op mure en gordyne. Baie ongemaklike bed.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Tinie
Cosmos Chateau B&B
Dankie vir die terugvoer. Daar sal dadelik aandag aan gegee word. Dit is nie die standaard wat ons bied nie. Jy was geboek vir 'n paar dae, maar het uitgestel na 'n volgende week, aangesien jou besigheids skedule verander het. Dit het ons geakkommodeer. Indien jy aangedui het dat die ketel nie werk nie, sou ons dit dadelik omgeruil het of as bed te hard was, sou ons jou dadelik na 'n ander kamer geneem het. Daar was gereëlde interaksie met jou en geen ongelukkigheid is aangedui nie. Wees verseker dat die kamer waar jy gebly het deeglik deurgegaan sal word. Ons waardeer enige terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tinie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Le Roux-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MTllN2ViLWUwYzUtNDk1Zi1iY2M3LTUwMDBiY2Y0Njg1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 67 Le Roux Street Theunissen 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 12:00 -28.398384540344 26.711286753416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang