Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Houthuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cosmos Houthuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
¹roelien O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
¹roelien O

Baie diere gesien en gerus.

Ja, WiFi en TV sou gehelp het met die koue weer.

Tersia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Great. So lekker.

Dit was heerlik. So rustig en stil. Skoon en pragtig.

Yolande B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Gerieflik, netjies en rustig.

Leeupoort is 'n pragtige omgewing vir persone met 'n liefde vir die natuur.

Louie-marie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louie-marie K

Baie gawe gasheer, die plekkie is skoon en netjies!

Skoon, netjies en billik.

Annamarie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Unusual and amazing.

This was a birthday surprise for my husband and it knocked his socks off to my surprise. We will be back.

Iona P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iona P

Baie lekker en rustig. Kan ontspan en die natuur geniet.

Baie wild gesien en dit geniet.

Marius N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Baie mooi en rustig.

Dis nou 'n regte rusplek in die bos.

Surita K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita K

Heerlik.

Marius het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die huis is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Die lugversorger was ’n wenner! Ons sal beslis weer gaan.

Beatrice W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice W

Lekker gekuier in die bosveld.

Die geyser kan dalk 'n bietjie warmer gestel word in die winter.

David V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Gerieflike plek, baie netjies, bietjie klein en vat 'n tydjie om gewoond te raak om op 'n stellasie te bly.

Maar baie aangenaam om te bly.

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 459 Cosmos, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94a460ce80ea4dbe4345001d26024eb3a6a9a200d539e298bd1e9685a95c10151fa335162c84ddea5b75ecbd74dfac709e1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 459 Cosmos Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.921409403395 27.641521818108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang