Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Lodge

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Matthew R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ek kan Cosmos Lodge ten sterkste aanbeveel, dit het al ons verwagtings oortref. Die plek was van 5-ster-gehalte met selfs 'n chocolate op die bed. Ons het baie lekker daar gebly en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ek kan hul regtig vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zorika R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Bitter netjiese, skoon en ruim verblyf. Marie en Wessel het ons op 'n kort kennisgewing laat in die aand hartlik en vriendelik ontvang. Ons het probleme met 'n wiel ervaar en Wessel het van sy voorraad en toerusting uit sy motorhuis aan ons geleen. Die geriewe is baie ruim en pynlik netjies. Grootste voordeel is die feit dat ons gesin van 5 maklik kon inpas. Kinders kon ook die plaaservaring geniet. Die prys is ongelooflik billik vir dit wat ons gekry het. Sal dit definitief aanbeveel. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Cosmos Lodge
Hi Sorika Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was baie aangenaam om jul te kon ontmoet en te akkommodeer. Dankie vir jul vriendelikheid en die netjiese toestand waarin julle die lodge gelaat het. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms. Groete, Wessel en Marie.

Paul O
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Lovely place, value for money. Lovely, neat unit with all the accessories provided. Beautifully clean and neat. Will certainty stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Cosmos Lodge
Thank you for your nice review. You are very welcome to visit us again.

Schalk D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Aangenaam. Slegs een aand oorgeslaap. Gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fabian T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

A functional place for an overnight stay. We stayed over for one night to break up a longer travel. The bed linen was very clean. The rest of the apartment would have benefitted from some additional cleaning. It would be great if the owner would renovate the balcony/terrace on the first floor - currently the floor is unsafe to walk on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 720
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 720
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15157fdb408c83af04d535d721d0b95422eabfbb1c11eda09aa47903186752792c52b53e474aa780202c335fa4a7253b103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 720 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 37 Bernauw Kleinhoewes Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.96747528069 24.793471501541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang