Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R2 720 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Cosmos Lodge is in 'n lieflike stil plattelandse atmosfeer geleë, 8 km buite Vryburg op die Bernauw Kleinhoewes. Dié selfsorg-lodge kan tot 7 gaste gemaklik akkommodeer wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Op die onderste verdieping het die tweede slaapkamer 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die leefarea beskik oor 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Vanaf die patio kan gaste pragtige verhewe uitsigte oor die platteland geniet of langs die swembad sonbaai.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, vierwielmotorfietsry en gholf in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Strykyster

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Cosmos Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15157fdb408c83af04d535d721d0b95422eabfbb1c11eda09aa47903186752792c52b53e474aa780202c335fa4a7253b103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 720 per nag, vir 7 mense 7 5 1 5 37 Bernauw Kleinhoewes Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.96747528069 24.793471501541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang