Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmospaaitjie 458

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Catherine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige, veilige huisie in die bos. Oulike, skoon, netjiese ruim huis. Gerieflik ingerig, met alles wat ons nodig gehad het. Ina was die hele tyd beskikbaar met aanduidings en in-klok inligting. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Cosmospaaitjie 458
Hi Catherine Dankie vir jou mooi kompliment. Dit was 'n plesier om met jou te praat. Asook die huis wat so netjies agtergelaat het, dankie daarvoor! Ons sien uit na 'n volgende kuier by ons huis. Groete Ina

Estie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig en ontspannend. Lekker gebly in Leeupoort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Cosmospaaitjie 458
Estie, ek is bly julle het dit geniet in Leeupoort. As mens wil kom rus, is Leeupoort die antwoord! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmospaaitjie 458, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19da4911a1ee68c01d129e0f16cce4658464480626190e2bde8ca00a9bbb735eac61c550381680c1fe77285cd6c2378fa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Cosmos Paaitjie 458 Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.921934634013 27.642668276678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang